Voel dit vir jou asof elke dat jou tap en dat jy net mooi niks gedoen kry? Ons het ‘n lysie opgespoor van dinge wat jou tyd kan steel
- As jy geen doenlysie het nie. Mens kan net soveel onthou.
- Jy beplan nie .
- Sosiale media is ‘n groot tydsteler.
- Jy beplan nie maaltye nie en moet elke dag by die winkel stop.
- Jou kalender is oorlaai, want jy sukkel om nee te sê.
- Jou aandag word maklik afgelei.
- Jy loer na e-posse, maar beantwoord dit nie en moet weer teruggaan.
- Daar is te veel klotter om jou en jy sukkel om te fokus.
- Jy doen te veel dinge op ‘n slag.
- Jy prioritiseer die verkeerde dinge.
- Jy het nie stelsels nie en verloor dinge.