Ons het die volgende lysie opgespoor wat jou kan help om meer selfvertroue te kry
- Vermy negatiewe mense.
- Gebruik positiewe taal.
- Sê nee as jy moet.
- Kyk mense in die oë as jy met hulle praat.
- Glimlag meer gereeld.
- Sien probleme as uitdagings.
- Probeer ‘n nuwe stokperdjie of leer iets nuuts.
- Balanseer al jou prioriteite.
- Wees altyd betyds.
- Gee mense komplimente.
- Luister as iemand met jou praat.
- Maak lysies sodat jy meer georganiseerd kan leef.
- Help iemand.
- Glo in jouself.
- Wees jou eie beste vriend.
- Staan regop en let op jou liggaamshouding.
- Let op jou lyftaal as jy met ander mense gesels,.
- Gee aan ander as jy kan.
- Moenie probleme vermy nie. Pak dit eerder aan.
- Eerste indrukke is belangrik. Maak die beste daarvan.
BRON: www.think-confidence.com