Laai hier ‘n oulike A5-grootte Valentynsdagkaartjie vir jou geliefde af
Laai hier ‘n oulike A5-grootte Valentynsdagkaartjie vir jou geliefde af.Klik hier of op die prentjie en stoor dié Pdf-file op jou rekenaar. Druk dit uit op 100% groot en vou op die voulyn.
Al wat jy self moet doen is om jou eie romantiese boodskap vir jou Valentyn te skryf.
WENK
* Gebruik ‘n dikkererig wit karton om die kaartjie stewiger te maak.
