’n Gids met ALS wat jy nodig het dié feestyd!
Van geskenkidees, resepte, kortverhale en kompetisies tot feestydwenke, -artikels, maak-dit-self-projekte en ’n adventkalender asook Kerskaartjies wat jy kan aflaai
1. Feestydartikels
- Kersfeestradisies en -gebruike
- Lesers deel spesiale tradisies
- Feestydbygelowe
- Vir die eerste keer alleen
- Feestyd in die vreemde
- Kersmites
- Kersfees agter tralies
- Mamma, jok jy oor Kersvader?
- Kersfees van toeka tot nou
2. Feestydwenke
- Voorkom konflik die feestyd
- Vakansie sonder flaters
- Stres minder die feestyd
- Padveilig oor die feestyd
- Vakansiegesondheid
- 10 wenke vir die feestyd
- As die jaar te lank word
3. Kortverhale
- ’n Kersfeessandaal
- Serfaas se Kersspel
- ’n Veilige herberg
- Marlena se Kersfees
- Feesklere
- Dit gebeur op Kersdag
- Blou Kersfees
- Kate se skoendose
- Sneeu vir Kersfees
4. Geskenkidees
- Geskenkgids vir hom
- Geskenkgids vir haar
- Geskenkgids vir die huis
- Toffies met seesout
- Geskenkpapier-idees
5. Kersfeeskos
- Happies
- Slaaie
- Groentegeregte
- Vleisdisse
- Skaapboud
- Geurige skaapboud
- Skaapboud met suurlemoen
- Skaaprib- of skaapnekpotjie
- Filet (Ray Dylan)
- Beesfilet (Gys de Villiers)
- Volstruisfilet (Adam Barnard)
- Filet in foelie
- Beesribrol met groente
- Steak met knoffelbotter en sampioensous
- Die Captain’s saucy steak
- Maklike lamskenkels
- Beesvleis-en-rooiwyn-kasserol
- Wildspastei
- Ontbeende varkboud
- Seekospotjie
- Heel hoender
- Hoenderpastei
- Bobotie
- Soetrissie-hoendersosaties
- Klewerige ribbetjies
- Nagereg
- Kersfeeskoekstruif
- Bessie-en-meringue-koekstruif
- Aarbeikoekstruif
- Bessiepawlowa
- Piesangkarameltertjies
- Maklike crème brûleé
- Pepermentpoeding met net 4 bestanddele
- Panna cotta met aarbeie
- Gebakte peerpoeding
- Broodpoeding met appels en neute
- Onderstebo pynappelpoeding
- Malvapoeding
- Grenadella-jogurtpoeding
- Doppies met sjokolademousse
- Tiramisu
- Appelnagereg
- Kondensmelk-en-jogurt-poeding
- Piesang-en-karamel-tert (banoffee)
- Koeke & terte
- Ystervarkiekoek
- Sjokoladekolwyntjies met malvalekkerversiersel
- Gebakte appeltert
- Yskastert met drie bestanddele
- Peppermint Crisp-kaaskoek
- Glutenvrye koek
- Ryk sjokoladekoek
- Korslose melktert
- Driehoekmaaskaastert
- Lemoenringkoek
- Meringue-en-room-koek
- Mousse-chiffonkoek
- Papawer-en-suurlemoen-koek
- Kaaskoek
- Reënboogkoek
- Suurlemoen-en-meringue-kaaskoek
- Vrugtekoek
- Koekies en beskuit
6. Laai dit af
7. Maak dit self
- Brei ’n Kersvader
- Sneeuvlokkies van papier
- Vou ’n servet in ‘n Kersboom
- Vlaggies vir krismis
- Maak ’n vilt-Kersboom
- Hekel Kerssterre
- Vou ’n Kersboom met twee tydskrifte
- Maak ’n adventkalender met emmertjies
- Maak ’n wolkersboompie
- Maak ’n kleurryke wolkrans
- Hekel balle vir die Kersboom
- Brei feestydplekmatjies
- Koekie-Kersboom
8. Geld
9. Wen
- Kry ’n R100-afslagbewys van NetFlorist
- Wen ’n Roodeberg-geskenkpak ter waarde van R1 800 (LET WEL: Jy moet ouer as 18 wees om in te skryf)
- Wen ’n Ouma-beskuit-geskenkpak
- Wen 1 van 2 beperkte uitgawes Jack Daniel’s Tennessee Heuning-geskenkpakke (LET WEL: Jy moet ouer as 18 wees om in te skryf)
- Wen ’n Crabtree & Evelyn-geskenkpak
- Wen ’n geskenkpak van LCN