Hier is ’n paar idees om jou bullet journal vir 2018 op te kikker!
1. Doenlysie vir 2018
2. Doenlysie vir die week
3. Kooplysie vir 2018
4. Kooplysie vir die week
5. Drome
6. Doelwitte
7. Mediese afsprake
8. Hiervoor spaar ek
9. Flieks om te kyk
10. Boeke om te lees
11. Musiek wat ek wil aflaai
12. Lys van resepte om te maak
13. Gunstelingaanhalings
14. Belangrike telefoonnommers
