As jy in Johannesburg bly, word jy van 1 Julie 2018 verplig om jou rommel te herwin. Dié twee videos verduidelik alles van herwinning in Johannesburg
Die Robinson-stortingsterrein in Johannesburg het ‘n maksimum van 3 jaar oor tot dit sy volle kapasiteit bereik. Van 1 Julie 2018 word inwoners verplig om hul rommel van herwinbare materiale te skei om te probeer keer dat dit daardie stadium bereik.
Het jy geweet dat jou Nespresso-kapsules herwin kan word?
Bron: Eyewitness News
