Kyk net watter oulike Kersboompie het ons uit twee tydskrifte gemaak. Ons wys jou stap vir stap
.jpg)
.jpg)
.jpg)
.jpg)
.jpg)
.jpg)
.jpg)
.jpg)
Vou ’n kersboom – stap-vir-stap
- Gebruik enige tydskrif vir die kersboom – die digtheid van die boom sal van die tydskrif se dikte afhang.
- Vou die regterkantste bladsy se boonste punt oor.
- Vou die bladsy soos op foto.
- Slaan die flappie wat uitsteek om.
- Gaan so voort tot elke bladsy klaar is.
- Vou twee tydskrifte só en skeur nou die buiteblaaie af.
- Plak die twee tydskrifte aan mekaar vas.
- Druk ‘n sterretjie uit en sit dit met ‘n sosasiestokkie aan die boompie vas of versier soos verkies. Geniet jou anderste Kersboom!
