Verf kan op verskeie maniere gebruik word. Nie net op jou meubels in jou huis nie, maar ook ander artikels. Loer in ons 4 Julie-uitgawe
Greta Gericke
Maak die kalbassies aan tou vas en dompel dit in verf. Laat hang dit sodat die oortollige verf op koerantpapier kan afdrup. Dit neem ‘n dag vir die artikel om droog te word. Jy kan verskillende artikels in verf dompel – takke, blare, ou rubber- of houtspeelgoed, eetgerei en vele meer.
SOURCES
Jac Kritzinger