Stal foto’s op ‘n ou vensterluik uit.
Greta Gericke
Foto’s en briewe kan maklik op vensterluike uitgestal word.
- Al wat jy benodig is ’n paar foto’s en houtwasgoedpennetjies.
- Knyp dan jou foto’s aan die vensterluik vas en hang dit teen ‘n muur op.
SOURCES
Jac Kritzinger