Deesdae word goud en silwer met meer natuurlike elemente vervang.
Greta Gericke
Metode
• Gebruik koffieflesse as houertjies vir klein Kersboompies.
• ’n Inmaakfles werk goed vir die kershouer.
• Maak die fles vol water en sit ’n paar roosmaryntakkies en rooi kersies daarin.
• Vries dit oornag en gebruik ’n drywende kers (vir wanneer die ys begin smelt).
Wenke
• Rooi en groen appels pas mooi in by die kleure van Kersfees.
• Kerf die gate uit sodat die kersies perfek daarin pas.
• Kerf die gate uit sodat die kersies perfek daarin pas.
SOURCES
Jac Kritzinger
