Vetplante het nie elke dag water nodig nie en met hierdie voorbeeld word vetplante en dekor gemeng.
Greta Gericke
Stap-vir-stap
1 Sny met ’n matmessie jou gekose vorm in die boek uit
2 Sny dit so diep as moontlik
3 Plant die vetplant daarin
Wenk Gebruik as ’n tafelversiering
SOURCES
Jac Kritzinger
