Hier’s ‘n puik wenk waarmee jy blomme kan gebruik om verskillende elemente suksesvol te bemeester.
Greta Gericke
’n Growwe potjie waarin jou vetplante geplant kan word, kan op ‘n tafel gebruik word.
Die patrone op die potjie en vetplantblare word met ander plante soos loof gemeng, wat ‘n sagter tekstuur aan die voorkoms gee.
Sit hier en daar ‘n spatsel kleur in.
SOURCES
Jac Kritzinger