Met ’n nuwe jaar is ons honger vir nuwe inspirasie. Ons wys jou hoe om inspirasieborde vir verskillende aspekte in jou lewe te maak
Greta Gericke
Stap-vir-stap
1 Neem ’n mooi kleur kleeflint of gewone lint
2 Baken jou bord op jou muur af
3 Plak dan jou prentjies met wondergom teen die muur.
2 Baken jou bord op jou muur af
3 Plak dan jou prentjies met wondergom teen die muur.
SOURCES
Jac Kritzinger
