Skep ‘n mooi tuin in ‘n waterskaars-streek
Maryke Roberts
Jy hoef nie deur ’n tekort aan water aan bande gelê te word as jy in ’n waterskaarsstreek woon nie.
Wouter Kruidenier, ’n tuinboukundige van Durbanville, het met die slim gebruik van potplante met vetplante in, klippies en oulike patroon-aanplantings van olienhout ’n fokuspunt in sy tuin geskep.
Dit bied verskeidenheid in sy tuin, maar verg ook min instandhouding en is waterwys. Sien die hooffoto vir hoe hy dit reggekry het.
SOURCES
Jac Kritzinger