’n Strandhuis moet altyd ’n paar kerse hê.
Greta Gericke
Gebruik dit om ‘n braai meer gesellig te maak of plaas dit op jou tafel tydens ete.
Stap-vir-stap
- Gooi klein klippies of sand in wit papiersakkies.
- Druk kerse daarin en pak dit op jou tafel, voor op die stoep of in jou tuin.
- As jy die sakkies heeltemal volmaak sal dit voorkom dat die sakkies aan die brand slaan.
- As die kers se was begin loop, sal dit dan op die klippies wees.
SOURCES
Jac Kritzinger