Dié Kersboom is kleurryk en verwelkom die feestyd.
Greta Gericke
• Sny klomp sirkels uit verskillende kleure vilt.
• Sny verskillende groottes om die Kersboom se vorm te kry.
• Stapel die sirkels op mekaar van grootste na kleinste
• Jy kan die boompie ook êrens laat hang deur gare in die middel van die boom deur te steek.

Meer idees
Hier’s nege idees vir alternatiewe Kersbome. Gaan kyk na 9 Alternative Christmas Tree Ideas op die blog, French by Design.
SOURCES
Jac Kritzinger