Maak ’n bordjie vir jou voordeur wat jou gaste dadelik tuis laat voel. Ons gee ’n paar oulike dekoridees in die 17 Oktober-uitgawe.
Greta Gericke
Stap-vir-stap
1 Neem ’n ou houtplankie en versier dit met swart plakkers.
2 Hang dit teen jou voordeur op.
SOURCES
Jac Kritzinger