Vat ’n bossie kruie vir jou vriendin met die volgende kuier.
Greta Gericke
Maak: ‘n Bossie kruie
Stap-vir-stap:
1 Draai die bossie kruie met dun tou vas.
2 Skryf ’n nota by om aan te dui watter kruie in die rangskikking is
3 Skryf ook met watter disse jy dit kan gebruik.
SOURCES
Jac Kritzinger
