Hierdie notabord kan vir verskeie doeleindes gebruik word. Dit is kleurryk en trek aandag
Greta Gericke
Metode:
- Vou ‘n paar vierkantige boksies en plak dit teen ‘n stuk karton.
- Plak dit met wondergom of double sided-kleeflint teen jou muur vas.
- Hierin kan jy lysies maak, notas vir jou gesin skryf, woordeskat vir die jongspan aanleer of jou weeklikse program uiteensit.
SOURCES
Jac Kritzinger