Doen dit met leer.
Greta Gericke
Stap vir stap


1 Knip ’n lussie wat in ’n druppelvorm is.
2 Maak dit teen ’n muur met ‘n skroef vas.
3 Jy kan die voorste deel net afhaak en jou serpe so stoor. Tydskrifte, sonbrille en verskeie ander artikels kan hier gebêre word.
SOURCES
Jac Kritzinger
