Maak dit: Kleurvolle lap
previous post
Kleur bring vreugde en opwinding
Greta Gericke
Stap-vir-stap
1 Druk dik lap met spykertjies aan die agterkant van ’n ou raam vas.
2 Gebruik karton en ’n matmessie om stempels uit te sny
3 Doop die stempels in verf en druk dan op die lap
SOURCES
Jac Kritzinger