Vee die stof af en gebruik jou Kersliggies vir ‘n mooi versiering of bedkassielamp
Greta Gericke
Kersliggies word altyd agter in die kas gebêre, maar moenie dat dit net daar lê nie. Gebruik dit om jou eetkamertafel of selfs in jou kombuis. Kry ‘n glasbottel wat groot genoeg is en druk die koord met liggies daarin. As almal nie inpas nie, laat van hulle buite die bottel vertoon.
SOURCES
Jac Kritzinger