Bring kleur en tekstuur in jou huis met ‘n plat beursie – al wat jy nodig het, is klippe en wol.
Greta Gericke
Jy kan kleurvol gaan of dinge neutraal hou – dit hang af van watter kleur wol jy gebruik.
Stap-vir-stap
- Versamel verskillende grootte klippe en die kleure wol wat jy wil gebruik.
- Gebruik room en wit as jy alles neutraal wil hou.
- Draai die wol om die klip en knoop dit dubbeld.
- Die klippe kan in jou tuin, binne jou huis of selfs in bome gebruik word.
* Daar’s nog hope klip-dekor-idees in die 5 September 2014-uitgawe van Vrouekeur
SOURCES
Jac Kritzinger
