Daar is soveel verskillende maniere en materiale om mee te werk. Wees kreatief dié feestyd
Greta Gericke
Maak ’n geskenkpakkie met kombuisware op vir iemand wat hou van kosmaak of braai.
Sit ’n paar kombuisartikels in ’n warmhandskoen.
’n Ou sokkie kan in ’n sneeuman omskep
word. Gebruik vilt om die rooi hoedjie te maak.
SOURCES
Jac Kritzinger