’n Tuin kan soms meer as net ‘n lus vir die oog wees
Maryke Roberts
George en Volia-Louise Coetzee woon in Vierlanden buite Kaapstad in ’n huis met die naam “Kleinskuiling.” Hulle vertel dat die fontein by die gesinskamer se deur só ’n ekstra gevoel van tuiswees verskaf, omdat hulle die fontein selfs in hul slaapkamer kan hoor. “Die natuurlik geure van die tuin waai ook deur die huis,” vertel Volia.
Lees meer in ons 20 Junie uitgawe van dié besonderse tuin
SOURCES
Jac Kritzinger