Loer in ons 12 Desember-uitgawe na ‘n Frans-geïnspireerde huis. In die huis is daar baie silwer te sien, hier is wenke om jou silwerware uit te stal
Maryke Roberts
Hoewel ons tradisioneel silwerware met Engeland en Ierland verbind, is dit eintlik die Franse wat gehalte begin vervaardig – en gebruik – het.
Krap al jou ou skooltrofees uit die kas en
stal dit trots uit.
Stal jou mooiste silwerware uit, dek jou tafel met ’n silwer kandelaber, sit gasteseep in silwer seephouers en gebruik antieke silwer houers met blompotte of blomvase binne.
SOURCES
Jac Kritzinger