Gebruik die idee vir ’n gaatjiesbordmuur, portret of ’n kinderpartytjie
Greta Gericke
Koop ’n paar goedkoop plastiekspeelgoed en verf dit wit. Hang dit teen ’n houtgaatjiesbord en maak ’n raam van blomme daarom.
Jy kan ook verskillende diere verf met elk ’n naamkaartjie by. Gebruik dit dan by ’n kinderpartytjie om elke kind se lekkergoedpakkie te merk.
SOURCES
Jac Kritzinger