Blaai deur foto’s van dié jaar se Decorex in Kaapstad
Decorex SA het in Kaapstad by die Internasionale Konferensiesentrum geopen en duur tot Sondag, 29 April. Daar is ’n sterk fokus op groener leefstyle, hoe om reënwater te vergader, met sonpanele te leef en met volhoubare produkte soos bamboes en hout te werk. Die klem skuif ook al meer na natuurlike produkte soos wol en vere, en na handgemaakte produkte. Die stalletjies van verskeie provinsies se handwerkprojekte het veral groot aftrek gekry.
[iframe src=”https://www.vrouekeur.co.za/data/content/Image/Vrouekeur/01 2013/Mei/0305/decorex/decorex.html” width=”650″ height=”450″ scrolling=”no” frameborder=”0″]