Ons wys jou ’n klompie blink blikidees in ons 7 November-uitgawe. Kyk hier na nog ‘n oulike wenk
Greta Gericke
Maak anderste sout- en kruiehouertjies vir jou tafel.
• Verf die blikkies in ’n kleur wat by die geleentheid pas.
• Moenie die sout en peper vir lank in die blikkies hou nie, want sout trek vogtigheid en kan ná ’n paar dae klonterig wees.
• ’n Oulike idee vir ’n aand se kuier.
SOURCES
Jac Kritzinger
