Het jy dalk die resep vir die moeder van alle malvapoedings? Dit kan ’n ou familieresep wees of jy kan jou unieke variasie stuur (dink uit die boks!), solank dit net nie ’n reeds gepubliseerde resep is nie
Die beoordelaars is Vrouekeur se Mareli Visser (wenner van Koekedoor 2015) en Valerie Slabbert (nog ’n Koekedoor-deelnemer).
Die sluitingsdatum is 30 September 2016
1ste prys: R5 000
2de en 3de prys: R2 000 elk
Vul jou besonderhede hieronder in om in te skryf
Jy kan ‘n foto oplaai as jy wil, maar dit is nie ‘n "moet" nie
EmbedManager.embed({
key: “https://fs18.formsite.com/res/showFormEmbed?EParam=B6fiTn%2BRcO6tVMp5nQAYWzJxTswAK2Z7d0EdsE%2B2w%2BE%3D&1757731473”,
width: “100%”,
mobileResponsive: true
});
Alternatiewelik, klik hier om in te skryf
Bepalings en voorwaardes: Deur aan enige kompetisie of promosie deel te neem aanvaar deelnemers die reëls en onderneem om daarby te hou. Bepalings en voorwaardes is geldig en bindend vir enigiemand wat deelneem. Enige afwyking van die reëls en/of enige poging om die uitslag van kompetisies te manipuleer sal deelnemers onmiddellik diskwalifiseer. Slegs Suid-Afrikaanse burgers mag aan kompetisies deelneem. Werknemers van Caxton Tydskrifte en hul gesinne mag nie aan die kompetisie deelneem nie. Vrouekeur is nie aanspreeklik vir enige tegniese fout wat daartoe kan lei dat ’n inskrywing nie suksesvol voorgelê word nie. Die uitslag is finaal en geen korrespondensie sal daaroor gevoer word nie.