Hier is ‘n voorsmakie van ons gunstelingklere en produkte om saam te vat op jou seevakansie. Moenie ons 11 Desember uitgawe misloop nie
1 R199, Foschini
2 R129,99, Mr Price
3 R124,99, Rage
4 R99, H&M
5 R299, H&M
6 R199, H&M
7 R299, H&M
8 R129,99, Mr Price
9 R149, H&M
10 R119,99, Jet
11 Top, R229, H&M
12 Broekie, R149, H&M
13 R,149 H&M
14 R149, H&M
15 R149,99, Jet
16 R89, Cotton On
17 R169, Foschini
18 R149, H&M
19 R329,95, Kelso, Edgars
20 R370, Foschini
21 Top, R229, H&M
22 Broekie, R149, H&M
23 R299, Cotton On
24 R69,99, Mr Price
25 R45,99, Mr Price
26 R99, H&M
Mooimaakgoed
1 Beskerm jou vel met ‘n goeie sonskerm. Probeer Vichy Idéal Soleil Oil SPF20. Dit kom in ‘n gerieflike spuit botteltjie en is waterbestand, R260
2 Nie tyd of lus om op jou vakansie te wag vir jou manikuur om droog te word nie? Gebruik Revlon Nail Care 60 Seconds Quick Dry Spray. Spuit oor pasgeverfde naels en sien hoe vining word dit droog! R125
3 ‘n Lekker lipstif vir droë lippe. Met byewas en sojaboonolie. Kalahari Soothing Lips in Dessert Rose, R80, kalaharistyle.com
4 Somer is die ideale tyd om ‘n bietjie te glans en glimmer. Wend ‘n tikkie Physicians Formula Powder Palette Mineral Glow Pearls aan jou T-paneel en op jou wange, R229,95, Dis-Chem.
5 Raak ontslae van kroese en opstaan haartjies met Creightons Frizz No More Smooth & Shine Blow Dry Cream. R59,99, Pick n Pay
6 ’n Heerlike dagroom perfek vir warmer somerweer. Nivea Q10 Plus Anti-Wrinkle Pore Refining Day Cream absorbeer vinnig. Ideaal vir vroue bo 35 met olierige, -of kombinasievelle, R149,99
7 Wend Kalahari High Sun Protection SPF40 elke oggend bo-oor jou gesigroom om teen sonskade te beskerm. R240, kalaharistyle.com
8 Justine Tissue Oil Nourishing Body Cleanser is ‘n heerlike, romerige lyfwas met vitamiene A en E, R190, justine.co.za
9 Plak jou manikuur sommer vinnig-vinnig aan. Elegant Touch Express Press-On Instant Manicure is gerieflik en maklik om te gebruik. Die gom is klaar aan die valsnaels gewend, so jy kan in ‘n paar minute die huis met ‘n perfekte manikuur verlaat. Hier in Polka Dot, R99,95, Dis-Chem
10 Sorg vir windgewaaide –en droë hare met Schwarzkopf Gliss Serum Deep-Repair Extreme Serum, R99,99
11 Onthou om jou voete te versorg voor jy sandale aantrek. Freeman Bare Foot Repair for Cracked Heels voed droë vel en maak hakke weer sag, R64,95
12 Kry ‘n sonbruin vel terwyl jy gewoon lyfroom aansmeer. Creightons Argan Body Gradual Tan Body Lotion. R55, Dis-Chem
13 Maak seker jou vel is reg vir ‘n bruinsproei –of waks en skrop dooie selle af met Body Benefits Dual-Sided Bath Mitt. Maak skuim met die een kant en skilfer af met die ander, R84,99, Pick n Pay, Game en Spar
14 Lekker vir ‘n droë vel. Probeer Marc Anthony Extra Nourishing Healing Macadamia Oil Body Butter, R149,95, Dis-Chem.
15 Raak ontslae van sigbare letsels met ‘n olie soos Palmer’s se Scar Serum with Vitamin E. Dit werk veral goed op nuwer letsels, rowe en insekbyte. Wend gereeld deur die dag aan, R80
16 Bly vars met die nuwe Shower to Shower Happy days Deodorant, R20,99, en Anti-Perspirant Roll-On, R13,99
17 Verf jou naels die kleure van die see! VAN LINKS Gebruik Essie Nail Lacquer in All Access Pass, Make Some Noise, Pret-a-Surfer, Blossom Dandy, Saltwater Happy en Private Weekend, R125 elk.
*Alle skoonheidprodukpryse is die voorgestelde verkoopprys. *Pryse korrek teen druktyd
WAAR KOOP EK DIT? Cotton On 011 784 0218 (Sandton-tak) / 021 552 0726 (Canal Walk-tak) Edgars 0800 203 925 Foschini 021 938 1911 (Hoofkantoor) H&M 27-11-5923200 (Sandton-tak) / 27-21-8267451 (V&A Waterfront-tak) Jet 0860 113 639 Mr Price 0800 212 535 Rage 011 608 6810