Hierdie boek is perfek vir kinders
Vrouekeur-span
’n Wonderlike versameling van 145 klassieke stories en rympies vir kinders, soos oorvertel deur Nicole Baxter. Pragtige, kleurryke prente illustreer dié omvattende versameling dierestories, geliefde sprokies, klassieke feëverhale en tradisionele kinderverse. Hier is ‘n storie of ‘n rympie vir elke geleentheid vir voorlees of selflees, vir speeltyd, storietyd of slaaptyd. R199,95.
Die boek word deur Human & Rousseau uitgegee. Besoek www.nb.co.za of bel 021 406 3033 vir meer inligting
SOURCES
Verskaf