Die malvapoedingkompetisie het die 30ste Oktober gesluit, maar wanneer word die wenner bekendgemaak?
Daar word 6 finaliste gekies en uit dié 6 finaliste sal die wenners gekies word.
Die wenner van Vrouekeur se malvapoedingkompetisie sal in ons dubbelboek(23 & 30 Desember-uitgawe) bekendgemaak word. Dié boek is van die 19de Desember op die rak. Die wenner se resep sal in dié boek verskyn.