V-nektrui
Agterkant
Werk soos gegee vir agterpant van rondehalstrui tot ****.
Heg oorbl 23(25;27;29;33;35)ste af.
Voorpant
Werk soos gegee vir agterpant van rondehalstrui tot *****.
1ste ry: r1, gl1, r1, tgso, pat tot laaste 3 ste, r2tes, r1. 65(73;81;91;99;107)ste.
2de ry: aw1, aw2tes, pat tot laaste 3 ste, aw2tesadl, aw1. 63(71;79;89;97;105)ste.
1ste en 2de rye stel raglanvorming vas. Werk 4(4;4;6;8;12)rye, vermin 1 st soos tevore in elke ry. 55(63;71;77;81;81)ste.
Verdeel vir nek
Vlg ry: r1, gl1, r1, tgso, pat 24(28;32;35;37;37), draai, laat oorbl 28(32;36;39;41;41)ste op steekhouer. Werk slegs oor hierdie 26(30;34;37;39;39)ste soos volg:
Vlg ry: pat tot laaste 3 ste, (aw2tesadl, aw1)1(1;1;0;0;0)keer, aw0(0;0;3;3;3). 25(29;33;37;39;39)ste.
Vir slegs 2de en 3de groottes
1ste ry: r1, gl1, r1, tgso, pat tot laaste 2 ste, r2tes. (27;31)ste.
2de ry: pat tot laaste 3 ste, aw2tesadl, aw1. (26;30)ste.
Herh laaste 2 rye nog een keer. (23;27)ste.
Vir al 6 groottes
1ste ry: r1, gl1 r1, tgso, pat tot laaste 2 ste, r2tes. 23(21;25;35;37;37)ste.
2de ry: pat tot laaste 2 ste, aw2.
Hierdie 2 rye stel raglanvorming vas. Werk 16(14;10;10;18;24)rye, vermin 1 st aan raglanrand soos tevore in vlg en elke vlg alt ry, TESELFDERTYD, vermin 1 st nekrand in vlg en elke vlg alt ry. 7(7;15;25;19;13)ste.
Vir slegs 3de, 4de, 5de en 6de groottes
Werk (10;24;16;8)rye, vermin 1 st aan raglanrand in vlg en elke vlg alt ry, TERSELFDERTYD, vermin 1 st aan nekrand in (1;3;3;3)de en elke vlg 4de ry. 7 ste.
Vir al 6 groottes
Werk 9 rye, vermin 1 st slegs aan raglanrand in vlg en elke vlg alt ry. 2 ste.
Vlg ry: aw2tes. Heg af.
Met RKV werk oor oorbl 28(32;36;39;41;41)ste, gl eerste st op haakspeld, heg draad aan oorbl 27(31;35;38;40;40)ste en pat tot laaste 3 ste, r2tes, r1. 26(30;34;37;39;39)ste.
Vlg ry: (aw1, aw2tes)1(1;1;1;0;0;0)keer, pat tot einde. 25(29;33;37;39;39)ste.
Vir slegs 2de en 3de grootte
1ste ry: r2tes, pat tot laaste 3 ste, r2tes, r1. (27;31)ste.
2de ry: aw1, aw2tes, pat tot einde. (26;30)ste.
Herh laaste 2 rye nog een keer. (23;27)ste.
Vir al 6 groottes
1ste ry: r2tes, pat tot laaste 3 ste, r2tes, r1. 23(21;25;35;37;37)ste.
2de ry: aw2, pat tot einde.
Hierdie 2 rye stel raglanvorming vas.
Werk 16(10;12;10;18;24)rye, vermin 1 st aan nekrand in vlg en elke vlg alt ry, TERSELFDERTYD, vermin 1 st aan raglanrand in vlg en elke vlg alt ry. 7(7;15;25;19;13)ste.
Vir slegs 3de, 4de, 5de en 6de groottes
Werk (10;24;16;8)rye, vermin 1 st aan nekrand in (1;3;3;3)de en elke vlg 4de ry, TERSELFDERTYD, vermin 1 st aan raglanrand soos tevore in vlg en elke vlg alt ry. 7 ste.
Vir al 6 groottes
Werk 9 rye, vermin 1 st slegs aan raglanrand in vlg en elke vlg alt ry. 2 st.
Vlg ry: aw2tes. Heg af.
Moue (dieselfde)
Werk soos gegee vir mou van rondehalstrui tot **.
Heg oorbl 11(13;13;17;17;17)ste af.
Nekband
Werk raglannate toe, maar laat linkeragterraglan oop. Met RKV en 4 mm-naalde tel op en r9(11;11;15;15;15)ste eweredig van 11(13;13;17;17;17)afhegst aan bokant van linkermou, 25(29;35;37;37;39)ste eweredig langs linkerkant van nek, r st op haakspeld in middel van V, tel op en r 25(29;35;37;37;39)ste eweredig langs regterkant van nek, 9(11;11;15;15;15)ste eweredig van 11(13;13;17;17;17)afhegst aan bokant van regtermou en 22(25;27;29;33;35)ste van 23(25;27;29;33;35)afhegste aan agterkant van nek. 91(105;119;133;137;143)ste.
Begin met 2de ry van 1×1-rif gaan soos volg voort:
1ste ry: rif tot 3 ste in middel van V, steek naald aweregsgewys deur agterkant van 2de st, dan 1ste st en gl albei ste saam van naald af, aw vlg st en trek 2 glste saam oor aw-st, rif tot einde. 89(103;117;131;135;141)ste.
2de ry: rif tot 3 ste in middel van V, steek naald regsgewys in 2de st dan 1ste st en trek albei ste saam van naald af, r vlg st en trek 2 glste saam oor r-st, rif tot einde.
87(101;115;129;133;139)ste.
Herh 1ste en 2de rye 1(1;1;2;2;2)keer, dan 1ste ry een keer.
81(95;109;123;127;133)ste.
Heg in rif af en vermin oor V soos tevore.
Om te voltooi
Werk linkeragterraglan- en nekbandnaat toe. Werk sy- en mountate toe. Lê plat neer, bedek met klam lap en laat om droog te word. Sien verpakkingsmateriaal vir versorgingsinstruksies.
As jy die patroon in Engels wil hê, stuur ‘n selfgeadresseerde koevert na Saprotex, Posbus 1293, Oos-Londen 5200 met die versoek en die patroonnommer (9260) duidelik gemeld.