Die Cape Town Book Fair wat elke twee jaar gehou word, lok 30 000 besoekers. Die fees van boeke, skrywers, uitgewers en illustreerders is tot Sondag 17 Junie in die Kaapstad Internasionale Konferensiesentrum (KIKS) aan die gang. Vrouekeur is daar!

Paula Wynne van Pimp Your Book – how to become Google’s No 1-faam, gesels by die Literary Forum.
30 000 besoekers woon elke tweede jaar die boekefees in Kaapstad by.
Uitgewer Modjaiji Books vertel meer van Short Story Day wat op 20 Junie gehou word en waarvoor kortverhaalskrywers nog kan inskryf.
Gulsige lesers het sommer onmiddellik hul nuwe boeke begin lees.
Dr. Auma Obama, halfsuster van die Amerikaanse president, se boek, And then life happens, is ook bespreek. Vrouekeur vryskut-joernalis, Maryke Roberts, het met haar gesels.