Sy wil ’n mus dra, maar hoe gemaak met daai poniestert? Brei ’n mus met ’n opening daarvoor
Deur: CHRISTA SWANEPOEL
LEES OOK: Hekel ‘n warm mus
Wat het jy nodig?
- 1 bal ELLE FAMILY KNIT CHUNKY (50 g) in Florida
- 1 bal CHUNKY-breidraad in bypassende kleur (vir mus met rif)
- 5,5 mm-naalde
Afkortings
- aw – aweregs
- don – draad om naald
- r – regs
- r2tes – regs 2 ste tesame
- vlg – volgende
Mate
4–7 (8–12) jaar
LEES OOK: Brei ‘n draakmussie
Aanwysings
MUS MET RIF-RAND
Met effe kleur stel 63(70) ste op.
Werk 2 rye in 1×1-rif. Knip draad af.
3de ry: heg A, r1, *don, r2tes, herh van * tot laaste 0(1) st, r0(1).
4de ry: aw.
Herh laaste 2 rye tot werk 12(14) cm
lank is, eindig met VK-ry.
Vlg ry: (r5, r2tes) tot einde. 54(60) ste.
Vlg en elke vlg alt ry: aw.
Vlg ry: (r4, r2tes) tot einde. 45(50) ste.
Vlg ry: (r3, r2tes) tot einde. 36(40) ste.
Vlg ry: (r2, r2tes) tot einde. 27(30) ste.
Vlg ry: (r1, r2tes) tot einde. 18(20) ste.
Vlg ry: aw.
Gaan voort in 1×1-rif vir 4 rye. Knip draad af.
Heg effe kleur en werk 2 rye in 1×1-rif.
Heg af.
MUS MET OMKRULRAND
Stel 63(70) ste op en werk in ks tot werk 12(14) cm lank is.
Vlg ry: (r5, r2tes) tot einde. 54(60) ste.
Vlg en elke vlg alt ry: aw.
Vlg ry: (r4, r2tes) tot einde. 45(50) ste.
Vlg ry: (r3, r2tes) tot einde. 36(40) ste.
Vlg ry: (r2, r2tes) tot einde. 27(30) ste.
Vlg ry: (r1, r2tes) tot einde. 18(20) ste.
Vlg ry: aw.
Gaan voort in 1×1-rif vir 4 rye.
Werk 2 rye in ks. Heg af.
Om te voltooi
Met regte kante op mekaar, werk naat agter toe.
SOURCES: Elmarie Knapton
Christa is sedert Oktober 1999 deel van die Vrouekeur-span en geniet steeds elke dag haar werk as taalversorger. Sy is mal oor haar kinders, kleinkinders, brei en lees en sommer die lewe in die algemeen. Sy moet net keer …