Hekel hierdie mooi Marokkaanse blokke saam met Vrouekeur en Karen Adendorff
Crochet these lovely Moroccan squares with Vrouekeur and Karen Adendorff
*LET WEL/PLEASE NOTE*
Daar is 9 blokke met verskillende patrone. Jy kan besluit wat jy wil maak met die blokkies – hoe groter dit is wat jy wil hê, hoe meer blokkies gaan jy moet hekel. Die Vinnis is by omtrent alle groot wolwinkels beskikbaar, anders kan jy uitvind op Vinnis se webwerf.
LEES OOK: Brei ‘n blokkieskombers
There is 9 squares with 9 different patterns. You can decide what you want to make with the squares – the bigger it is, the more squares you will need to crochet. The Vinnis is available at most of the big wool shops, or you can contact Vinnis on their website.
Marokkaanse hekelblok #1
Klik hier vir die Afrikaanse patroon
or click here for the English pattern
Marokkaanse hekelblok #2
Klik hier vir die Afrikaanse patroon
or click here for the English pattern
Marokkaanse hekelblok #3
Klik hier vir die Afrikaanse patroon
or click here for the English pattern
Marokkaanse hekelblok #4
Klik hier vir die Afrikaanse patroon
or click here for the English pattern
Marokkaanse hekelblok #5
Klik hier vir die Afrikaanse patroon
or click here for the English pattern
Marokkaanse hekelblok #6
Klik hier vir die Afrikaanse patroon
or click here for the English pattern
Marokkaanse hekelblok #7
Klik hier vir die Afrikaanse patroon
or click here for the English pattern
Marokkaanse hekelblok #8
Klik hier vir die Afrikaanse patroon
or click here for the English pattern
Marokkaanse hekelblok #9
Klik hier vir die Afrikaanse patroon
or click here for the English pattern
Karen, ook bekend as die koninging van hekel, het al 18 handwerkboeke vanaf 2008 uitgegee. Sy het al oraloor SA gereis om entoesiaste die kuns van hekel te leer. Haar werk het haar al vele radio- en televisiewerk asook tydskrifartikels besorg. Haar hooffokus as ʼn ontwerper is haar gereelde bydraes aan verskeie tydskrifte, sosiale media platforms en haar blog, A Hankidoriday – my beautiful chaos.