Hierdie handskoene is perfek om te brei dié winter
Afkortings
2×2-rif – 1ste ry: *r2, aw2, herh van * tot einde. 2de ry: herh 1ste ry; r – regs; aw – aweregs; ggr – glip 1 st asof jy dit sou brei, glip vlg st asof jy dit sou brei, sit albei terug op linkerkantste naald en r2tes; kn – kabelnaald; ks – koussteek – 1ste ry: r. 2de ry: aw. Herh 1ste en 2de rye; ms – mossteek; oorbl – oorblywende; RVK – regte kant voor; rVa – regs voor en agter in dieselfde steek
Werk soos gegee vir handskoen met kort vingers, maar werk rif in Olive.
HANDSKOEN MET KORT VINGERS
REGTERHAND
Met 3,25 mm-naalde en Coral stel 44 ste op.
Werk in 2×2-rif vir sowat 18 rye, eindig met 2de ry van rif.
Met 4 mm-naalde en Lei Breeze werk 2 rye in ks.
Duimvorming
Vlg ry: r22, rVa, rVa, r20. 46 ste.
Werk 3 rye in ks.
Vlg ry: r22, rVa, r2, rVa, r20. 48 ste.
Werk 3 rye in ks.
Vlg ry: r22, rVa, r4, rVa, r20. 50 ste.
Werk 3 rye in ks.
Vlg ry: r22, rVa, r6, rVa, r20. 52 ste.
Werk 3 rye in ks.
Vlg ry: r22, rVa, r8, rVa, r20. 54 ste.
Vlg ry: aw.
Duim
Vlg ry: r34, stel 2 ste op, draai.
Vlg ry: aw14 (insluitend 2 optelste), stel 2 ste op, draai.
Werk in ks slegs oor hierdie 16 ste vir 2,5 cm, eindig met aw-ry. Heg af en breek draad af met lang stukkie draad om duim toe te werk.
Met regte kante op mekaar, werk duimnaat toe tot by aanhegste.
Met RKV heg draad in laaste st op regterkantste naald, tel op en r 2 ste oor basis van duim en r oor oorblywende 20 ste tot einde. **
Gaan voort in ks tot werk sowat 4,5 cm lank is van basis-ste van duim, eindig met aw-ry.
(Jy kan handskoen oor jou hand trek en kyk of dit tot by die basis van jou vingers kom – trek 2 rye los indien nodig of brei nog 2 rye aan.)
LEES OOK: Brei sloffies vir die winter
Eerste vinger
Vlg ry: r27, stel 2 ste op, draai.
Vlg ry: aw12 (insluitend 2 optel-ste), stel 2 ste op, draai.
Werk in ks slegs oor hierdie 14 ste vir 2,5 cm, eindig met aw-ry. Heg af en breek draad af met lang stukkie draad om vinger toe te werk.
Met regte kante op mekaar, werk naat toe tot by aanhegste.
Tweede vinger
Heg draad aan laaste st op regterkantste naald, tel op en r 2 ste oor basis van eerste vinger, r6, stel 1 st op, draai.
Vlg ry: aw15 (insluitend 1 optel-st), stel 1 st op, draai.
Werk in ks slegs oor hierdie 16 ste vir 2,5 cm, eindig met aw-ry. Heg af en breek draad af met lang stukkie draad om vinger toe te werk.

Derde vinger
Heg draad aan laaste st op regterkantste naald, tel op en r 2 ste oor basis van tweede vinger, r6, stel 1 st op, draai.

Vierde vinger
Heg draad aan laaste st op regterkantste naald, tel op en r 4 ste oor basis van derde vinger, r5 tot einde.
Vlg ry: aw oor al 14 ste.
Werk in ks slegs oor hierdie 14 ste vir 2,5 cm, eindig met aw-ry. Heg af en breek draad af met lang stukkie draad om hele handskoen toe te werk.
Met regte kante op mekaar, werk naat toe tot onder.
LINKERHAND
Met 3,25 mm-naalde Coral en stel 44 ste op.
Werk in 2×2-rif vir sowat 18 rye, eindig met 2de ry van rif.
Met 4 mm-naalde en Lei Breeze werk 2 rye in ks.
Duimvorming
Vlg ry: r20, rVa, rVa, r22. 46 ste.
Werk 3 rye in ks.
Vlg ry: r20, rVa, r2, rVa, r22. 48 ste.
Werk 3 rye in ks.
Vlg ry: r20, rVa, r4, rVa, r22. 50 ste.
Werk 3 rye in ks.
Vlg ry: r20, rVa, r6, rVa, r22. 52 ste.
Werk 3 rye in ks.
Vlg ry: r20, rVa, r8, rVa, r22. 54 ste.
Vlg ry: aw.
Duim
Vlg ry: r32, stel 2 ste op, draai.
Vlg ry: aw14 (insluitend 2 optelste), stel 2 ste op, draai.
Werk in ks slegs oor hierdie 16 ste vir 2,5 cm, eindig met aw-ry. Heg af en breek draad af met lang stukkie draad om duim toe te werk.
Met regte kante op mekaar, werk duimnaat toe tot by aanhegste.
Met RKV heg draad in laaste st op regterkantste naald, tel op en r 2 ste oor basis van duim en r oor oorblywende 22 ste tot einde. **
Gaan voort in ks tot werk sowat 4,5 cm lank is van basis-ste van duim, eindig met aw-ry.
(Jy kan handskoen oor jou hand trek en kyk of dit tot by die basis van jou vingers kom – trek 2 rye los indien nodig of brei nog 2 rye aan.)
Eerste vinger
Vlg ry: r27, stel 2 ste op, draai.
Vlg ry: aw12 (insluitend 2 optel-ste), stel 2 ste op, draai.
Werk in ks slegs oor hierdie 14 ste vir 2,5 cm, eindig met aw-ry. Heg af en breek draad af met lang stukkie draad om vinger toe te werk.
Met regte kante op mekaar, werk naat toe tot by aanhegste.
Tweede vinger
Heg draad aan laaste st op regterkantste naald, tel op en r 2 ste oor basis van eerste vinger, r6, stel 1 st op, draai.
Vlg ry: aw15 (insluitend 1 optel-st), stel 1 st op, draai.
Werk in ks slegs oor hierdie 16 ste vir 2,5 cm, eindig met aw-ry. Heg af en breek draad af met lang stukkie draad om vinger toe te werk.
Met regte kante op mekaar, werk naat toe tot by aanhegste.
Derde vinger
Heg draad aan laaste st op regterkantste naald, tel op en r 2 ste oor basis van tweede vinger, r6, stel 1 st op, draai.
Vlg ry: aw15 (insluitend 1 optel-st), stel 1 st op, draai.
Werk in ks slegs oor hierdie 16 ste vir 2,5 cm, eindig met aw-ry. Heg af en breek draad af met lang stukkie draad om vinger toe te werk.
Met regte kante op mekaar, werk naat toe tot by aanhegste.
Vierde vinger
Heg draad aan laaste st op regterkantste naald, tel op en r 4 ste oor basis van derde vinger, r5 tot einde.
Vlg ry: aw oor al 14 ste.
Werk in ks slegs oor hierdie 14 ste vir 2,5 cm, eindig met aw-ry. Heg af en breek draad af met lang stukkie draad om hele handskoen toe te werk.
Met regte kante op mekaar, werk naat toe tot einde.
LEES OOK: Brei: Elfiepantoffels
Voltooi duim en vingers soos volg:
Duim
Werk in ks vir ongeveer 10 rye, eindig met VK-ry. Vorm punt soos volg:
Vlg ry: r2tes tot einde. 8 ste.
Vlg ry: aw.
Vlg ry: r2tes tot einde. 4 ste. Breek draad lank af, ryg deur oorblywende ste, trek styf en werk naat toe.
Eerste vinger Werk in ks vir ongeveer 16 rye, eindig met VK-ry. Vorm punt soos volg:
Vlg ry: r2 tes tot einde. 7 ste.
Vlg ry: aw.
Vlg ry: r1, r2tes tot einde. 4 ste. Breek draad lank af, ryg deur oorblywende ste, trek styf en werk naat toe.
Tweede vinger Werk in ks vir ongeveer 18 rye, eindig met VK-ry. Vorm punt soos volg:
Vlg ry: r2tes tot einde. 8 ste.
Vlg ry: aw.
Vlg ry: r2tes tot einde. 4 ste. Breek draad lank af, ryg deur oorblywende ste, trek styf en werk naat toe.
Derde vinger Werk in ks vir ongeveer 16 rye, eindig met VK-ry. Vorm punt soos volg:
Vlg ry: r2tes tot einde. 8 ste.
Vlg ry: aw.
Vlg ry: r2tes tot einde. 4 ste. Breek draad lank af, ryg deur oorblywende ste, trek styf en werk naat toe.
Vierde vinger Werk in ks vir ongeveer 12 rye, eindig met VK-ry. Vorm punt soos volg:
Vlg ry: r2 tes tot einde. 7 ste.
Vlg ry: aw.
Vlg ry: r1, r2tes tot einde. 4 ste. Breek draad lank af, ryg deur oorblywende ste, trek styf en werk naat toe tot einde.
Christa is sedert Oktober 1999 deel van die Vrouekeur-span en geniet steeds elke dag haar werk as taalversorger. Sy is mal oor haar kinders, kleinkinders, brei en lees en sommer die lewe in die algemeen. Sy moet net keer …