Brei saam met Vrouekeur en Elle Yarns ’n blokkieskombers
Die kombers bestaan uit 35 blokkies en daar is 9 verskillende patrone. Van blokkies 1 – 8 moet jy 4 elk brei en van blokkie 9 moet jy 3 brei.
Afmetings:
125cm x 175cm
Benodighede:
1 paar 4mm breinaalde
1 kabelnaald
wol
Hoeveelheid wol benodig:
Indien jy jou kombers presies in die kleure wil brei soos in die foto, hier is die wol kleure en hoveelhede uiteen gesit.
Onthou, 2 balle wol is genoeg vir 4 blokkies.
ELLE PURE GOLD DK (100 g)
[Blok 1-8: Brei 4 blokkies van elk]
Blokkie 1: Mist 203 (2 balle)
Blokkie 2: Mist 203 (2 balle)
Blokkie 3: Moon Stone 042 (2 balle)
Blokkie 4: Silver 056 (2 balle)
Blokkie 5: Hazelnut 198 (2 balle)
Blokkie 6: Parakeet 076 (2 balle)
Blokkie 7: Vanilla 105 (2 balle)
Blokkie 8: 1 x Vanilla 105, 1 x Moonstone 042, Hazelnut 198, Silver 056 (4 balle altesaam)
[Blok 9: Brei 3 blokkies]
Blokkie 9: Parakeet 076 (2 balle)
Totale balle wol:
Mist 203: 4 balle
Moon stone 042: 3 balle
Silver 056: 3 balle
Hazelnut 198: 3 balle
Parakeet 076: 4 balle
Vanilla 105: 3 balle
DWS jy moet 20 balle wol in total hê
LEES OOK: Hekel Marokkaanse blokke
Blokkie #1
Klik hier vir die Afrikaanse patroon
of klik hier vir die Engelse patroon
Blokkie #2
Klik hier vir die Afrikaanse patroon
of klik hier vir die Engelse patroon
Blokkie #3
Klik hier vir die Afrikaanse patroon
of klik hier vir die Engelse patroon
Blokkie #4
Klik hier vir die Afrikaanse patroon
of klik hier vir die Engelse patroon
Blokkie #5
Klik hier vir die Afrikaanse patroon
of klik hier vir die Engelse patroon
Blokkie #6
Klik hier vir die Afrikaanse patroon
of klik hier vir die Engelse patroon
Blokkie #7
Klik hier vir die Afrikaanse patroon
of klik hier vir die Engelse patroon
Blokkie #8
Klik hier vir die Afrikaanse patroon
of klik hier vir die Engelse patroon
Blokkie #9
Klik hier vir die Afrikaanse patroon
of klik hier vir die Engelse patroon
Christa is sedert Oktober 1999 deel van die Vrouekeur-span en geniet steeds elke dag haar werk as taalversorger. Sy is mal oor haar kinders, kleinkinders, brei en lees en sommer die lewe in die algemeen. Sy moet net keer …