Dis tyd om die breipenne en wol uit te haal en dié mooi blokkieskombers te brei.
Vertaal deur: Corné Coetzee
Ekstra inligting
Die kombers bestaan uit 35 blokkies. Van blokkies 1 – 8 moet jy 4 elk brei en van blokkie 9 moet jy 3 brei.
Indien jy jou kombers presies in die kleure wil brei soos in die foto, hier is die wol kleure en hoveelhede uiteen gesit.
Onthou, 2 balle wol is genoeg vir 4 blokkies.
ELLE PURE GOLD DK (100 g)
[Blok 1-8: Brei 4 blokkies van elk]
Blokkie 1: Mist 203 (2 balle)
Blokkie 2: Mist 203 (2 balle)
Blokkie 3: Moon Stone 042 (2 balle)
Blokkie 4: Silver 056 (2 balle)
Blokkie 5: Hazelnut 198 (2 balle)
Blokkie 6: Parakeet 076 (2 balle)
Blokkie 7: Vanilla 105 (2 balle)
Blokkie 8: 1 x Vanilla 105, 1 x Moonstone 042, Hazelnut 198, Silver 056 (4 balle altesaam)
[Blok 9: Brei 3 blokkies]
Blokkie 9: Parakeet 076 (2 balle)
Totale balle wol:
Mist 203: 4 balle
Moon stone 042: 3 balle
Silver 056: 3 balle
Hazelnut 198: 3 balle
Parakeet 076: 4 balle
Vanilla 105: 3 balle
DWS jy moet 20 balle wol in total hê
—————————————————————————
Jy het ‘n basiese kennis van brei nodig om die kombers te voltooi. As dit vir jou makliker is om in Engels te brei, besoek Elle se webwerf of klik hier om ‘n PDF-van die Engelse patroon af te laai
BLOKKIE #6
BELANGRIKE INLIGTING:
Tensy jy die genoemde wol gebruik, kan SAPROTEX nie vir die voltooide projek verantwoordelik gehou word nie.
Die drukproses beïnvloed die kleurweergawe, maar die kleur van die wol word so ná as moontlik aan die oorspronklike gehou.
Die aanwysings is vir net een grootte.
BENODIGDHEDE
ELLE PURE GOLD DK (100 g)
2 balle in kleur van jou keuse: Ons het Parakeet 076 gebruik
Een paar 4 mm-breinaalde
AFMETINGS
± 25 cm x 25 cm per blokkie
SPANNING
Dis nie belangrik nie. Solank al die blokkies volgens dieselfde spanning gebrei word, behoort hulle dieselfde grootte te wees.
AFKORTINGS
aw – aweregs
aw-a – aweregs in agterkant van steek
dnv – draad na voor
don – draad oor naald
drn – draad rondom naald
MB – maak bobbel (sien spesiale afkorting)
pat – patroon
r – regs
r2tes-adl – regs 2 tesame agter deur lus
r-a – regs in agterkant van steek
RKV – regte kant voor
st(e) – steek/steke
tes – tesame
SPESIALE AFKORTING
MB = maak bobbel: (r1, aw1, r1, aw1, r1) in volgende st, draai werk en aw 5 ste, draai werk en trek 2de, 3de, 4de en 5de steek een vir een oor die 1ste steek, r in die agterkant van die 1ste st.
VERKLARING VAN STEKE
Draad na voor (dnv), draad oor naald (don), en draad rondom naald (drn) dien almal dieselfde doel – om ´n steek te maak om die steek/steke wat verlore gaan as jy verminder, te vervang.
Hulle word net effens verskillend gebrei, afhangend van waar hulle in die patroon voorkom en watter steek daarop volg:
Draad na voor (dnv): word voor of ná enige regssteke gebruik deur die draad na die voorkant van die breiwerk te bring.
Draad oor naald (dnv): word ná ´n aweregssteek voor die volgende regssteek gebruik. Aangesien die draad reeds voor die breiwerk is omdat jy ? aweregssteek gebrei het, neem die draad na die agterkant van die werk en draai dan weer oor die naald. Jy het dus nou ´n lus oor die naald en die draad is weer agter die werk.
*Nota*: In die volgende rye moet jy in die agterste lus van die don werk om die gaatjie te maak.
Draad rondom naald (drn): word voor ´n aweregssteek gebruik. Aangesien die draad aan die agterkant van die breiwerk is omdat jy ´n regssteek gewerk het, bring die draad na voor en draai die draad weer om die naald. Dus het jy ´n lus om die naald en die draad is weer aan die voorkant van die breiwerk.
METODE
Met 4 mm-naalde stel 55 ste op.
1ste ry: RKV, r1, (aw1, r1) tot einde.
2de ry: soos 1ste ry.
3de ry: r1, aw1, r tot laaste 2ste, aw1, r1.
4de ry: r1, aw18, r2, aw-a, r2, aw7, r2, aw-a, r2, aw tot laaste st, r1.
5de ry: r1, aw1, r17, aw2, r-a, aw2, r7, aw2, r-a, aw2, r tot laaste 2ste, aw1, r1.
6de ry: r1, aw20, aw-a, r2, aw7, r2, aw-a, aw tot laaste st, r1.
7de ry: r1, aw1, r17, aw17, r tot laaste 2 ste, aw1, r1.
8ste ry: r1, aw18, r17, aw tot laaste st, r1.
9de ry: r1, aw1, r20, aw2, r7, aw2, r tot laaste 2 ste, aw1, r1.
10de ry: soos 6de ry.
11de ry: soos 9de ry.
12de ry: r1, aw21, r2, aw2, r3, aw2, r2, aw tot laaste st, r1.
13de ry: r1, aw1, r8, aw2, r-a, aw11, r2, aw3, r2, aw11, r-a, aw2, r8, aw1, r1.
14de ry: r1, aw9, r2, aw-a, r11, aw2, r3, aw2, r11, aw-a, r2, aw9, r1.
15de ry: r1, aw1, r20, aw2, r2, aw3, r2, aw2, r tot laaste 2ste, aw1, r1.
16de ry: r1, aw21, r2, aw7, r2, aw tot laaste st, r1.
17de ry: r1, aw1, r7, r-a, aw1, r-a, r10, aw2, r7, aw2, r10, r-a, aw1, r-a, r7, aw1, r1.
18de ry: r1, aw8, aw-a, r1, aw-a, aw10, r2, aw7, r2, aw10, aw-a, r1, aw-a, aw8, r1.
19de ry: r1, aw1, r7, r-a, aw1, r-a, r7, aw17, r7, r-a, aw1, r-a, r7, aw1, r1.
20ste ry: r1, aw8, aw-a, r1, aw-a, aw7, r17, aw7, aw-a, r1, aw-a, aw8, r1.
21ste ry: r1, aw1, r7, r-a, aw1, r-a, r9, r-a, aw2, r7, aw2, r-a, r9, r-a, aw1, r-a, r7, aw1, r1.
22ste ry: r1, aw8, aw-a, r1, aw-a, aw7, r2, aw-a, r2, aw7, r2, aw-a, r2, aw7, aw-a, r1, aw-a, aw8, r1.
23ste ry: r1, aw1, r7, r-a, aw1, r-a, r7, aw2, r-a, aw2, r7, aw2, r-a, aw2, r7, r-a, aw1, r-a, r7, aw1, r1.
24ste ry: r1, aw8, aw-a, r1, aw-a, aw31, aw-a, r1, aw-a, aw8, r1.
25ste ry: r1, aw1, r7, r-a, aw1, r-a, r31, r-a, aw1, r-a, r7, aw1, r1.
26ste ry: r1, aw1, r2, aw-a, r2, aw2, aw-a, r1, aw-a, aw2, r2, aw-a, r2, aw17, (r2, aw-a) twee keer, aw2, r1, aw-a, aw2, r2, aw-a, r2, aw1, r1.
27ste ry: r1, aw3, r-a, aw2, r2, r-a, aw1, r-a, r2, aw2, r-a, aw2, r6, (MB, r1) twee keer, MB, r6, aw2, r-a, aw2, r2, r-a, aw1, r-a, r2, aw2, r-a, aw3, r1.
28ste ry: r1, aw3, aw-a, r2, aw2, aw-a, r1, aw-a, aw2, r2, aw-a, aw21, aw-a, k2, aw2, aw-a, r1, aw-a, aw2, r2, aw-a, aw3, r1.
29ste ry: r1, aw18, r4, MB, r7, MB, r4, aw tot laaste st, r1.
30ste ry: r1, aw1, r17, aw17, r tot laaste 2ste, aw1, r1.
31ste ry: r1, aw1, r3, aw2, r7, aw2, r6, MB, r2, (dnv, r2tes) 3 keer, r1, MB, r6, aw2, r7, aw2, r3, aw1, r1.
32ste ry: r1, aw4, r2, aw7, r2, aw9, (r1, aw1) twee keer, r1, aw9, r2, aw7, r2, aw4, r1.
33ste ry: r1, aw1, r3, aw2, r7, aw2, r5, MB, r1, r2tes-adl, dnv, (r1, aw1) twee keer, r1, dnv, r2tes, r1, MB, r5, aw2, r7, aw2, r3, aw1, r1.
34ste ry: r1, aw4, r2, aw2, r3, aw2, r2, aw9, (r1, aw1) twee keer, r1, aw9, r2, aw2, r3, aw2, r2, aw4, r1.
35ste ry: r1, aw1, r3, aw2, r2, aw3, r2, aw2, r4, MB, r1, r2tes-adl, drn, (aw1, r1) 3 keer, aw1, don, r2tes, r1, MB, r4, aw2, r2, aw3, r2, aw2, r3, aw1, r1.
36ste ry: r1, aw4, r2, aw2, r3, aw2, r2, aw7, (r1, aw1) 4 keer, r1, aw7, r2, aw2, r3, aw2, r2, aw4, r1.
37ste ry: soos 35ste ry.
38ste ry: soos 34ste ry.
39ste ry: r1, aw1, r3, aw2, r7, aw2, r5, MB, r1, r2tes, dnv, (r1, aw1) twee keer, r1, dnv, r2tes-adl, r1, MB, r5, aw2, r7, aw2, r3, aw1, r1.
40ste ry: soos 32ste ry.
41ste ry: r1, aw1, r3, aw2, r7, aw2, r6, MB, r1, (r2tes, dnv) 3 keer, r2, MB, r6, aw2, r7, aw2, r3, aw1, r1.
42ste ry: soos 30ste ry.
43ste ry: soos 29ste ry.
44ste ry: soos 28ste ry.
45ste ry: soos 27ste ry.
46ste ry: soos 26ste ry.
47ste ry: soos 25ste ry.
48ste ry: soos 24ste ry.
49ste ry: soos 23ste ry.
50ste ry: soos 22ste ry.
51ste ry: soos 21ste ry.
52ste ry: soos 20ste ry.
53ste ry: soos 19de ry.
54ste ry: soos 18de ry.
55ste ry: soos 17de ry.
56ste ry: soos 16de ry.
57ste ry: Soos 15de ry.
58ste ry: Soos 14de ry.
59ste ry: Soos 13de ry.
60ste ry: Soos 12de ry.
61ste ry: Soos 9de ry.
62ste ry: Soos 16de ry.
63ste ry: Soos 9de ry.
64ste ry: Soos 8ste ry.
65ste ry: Soos 7de ry.
66ste ry: Soos 6de ry.
67ste ry: Soos 5de ry.
68ste ry: Soos 4de ry.
69ste ry: Soos 3de ry.
70ste ry: Soos 1ste ry.
Heg alle ste in pat af soos in 70ste ry.
Blok gebreide blokkie tot regte grootte, bedek met klam lap en laat droog word.
Christa is sedert Oktober 1999 deel van die Vrouekeur-span en geniet steeds elke dag haar werk as taalversorger. Sy is mal oor haar kinders, kleinkinders, brei en lees en sommer die lewe in die algemeen. Sy moet net keer …