Brei hierdie oulike handskoene vir iemand spesiaal
Click here for the English pattern
Wat het jy nodig?
2 balle FAMILY KNIT DK (50 g) in Pale Rose
3,25 mm- en 4 mm-naalde
Afkortings
2×2-rif – 1ste ry: *r2, aw2, herh van * tot einde. 2de ry: herh 1ste ry; r – regs; aw – aweregs; ggr – glip 1 st asof jy dit sou brei, glip vlg st asof jy dit sou brei, sit albei terug op linkerkantste naald en r2tes; kn – kabelnaald; ks – koussteek – 1ste ry: r. 2de ry: aw. Herh 1ste en 2de rye; ms – mossteek; oorbl – oorblywende; RVK – regte kant voor; rVa – regs voor en agter in dieselfde steek
REGTERHAND
Met 3,25 mm-naalde stel 44 ste op en werk 20 rye in 2×2-rif. Met 4 mm-naalde gaan soos volg voort:
1ste ry (RK ): ms27, aw2, r3, rVa, r4, aw2, ms5. 45 ste.
2de ry: ms5, r2, aw9, r2, ms27.
3de ry: ms27, aw2, gl 2 ste na voor op kn, r2, r2 van kn, r1, gl 2 st na agter op kn, r2, r2 van kn, aw2, ms5.
4de ry: ms5, r2, aw9, r2, ms27.
LEES OOK: Handskoene met vingers
Gaan soos volg voort:
1ste ry: ms27, aw2, r9, aw2, ms5. 45 ste.
2de ry: ms5, r2, aw9, r2, ms27.
3de ry: ms27, aw2, gl 2 ste na voor op kn, r2, r2 van kn, r1, gl 2 st na agter op kn, r2, r2 van kn, aw2, ms5.
4de ry: ms5, r2, aw9, r2, ms27.
Herh van 1ste tot 4de ry tot handskoen sowat 30 cm lank is van begin af, eindig met 3de ry van kabelpat.
Vlg ry: ms 5, r2, aw3, aw2tes, aw4, r2, ms 27. 44 ste.
Met 2,5mm-naalde werk 5 rye in 2×2-rif. Heg in rif af.
Linkerhand
Met 3,25 mm-naalde stel 44 ste op en werk 20 rye in 2×2-rif. Met 4 mm-naalde gaan soos volg voort:
1ste ry (RK ): ms5, aw2, r3, rVa, r4, aw2, ms27. 45 ste.
2de ry: ms 27, r2, aw9, r2, ms 5.
3de ry: ms 5, aw2, gl 2 ste na voor op kn, r2, r2 van kn, r1, gl 2 st na agter op kn, r2, r2 van kn, aw2, ms 27.
4de ry: ms 27, r2, aw9, r2, ms 5.
LEES OOK: Brei sloffies vir die winter
Gaan soos volg voort:
1ste ry (RK ): ms5, aw2, r9, aw2, ms27. 45 ste.
2de ry: ms27, r2, aw9, r2, ms5.
3de ry: ms5, aw2, gl 2 ste na voor op kn, r2, r2 van kn, r1, gl 2 st na agter op kn, r2, r2 van kn, aw2, ms 27.
4de ry: ms27, r2, aw9, r2, ms5.
Herh van 1ste tot 4de ry tot handskoen sowat 30 cm lank is van begin af, eindig met 3de ry van kabelpat.
Vlg ry: ms 27, r2, aw3, aw2tes, aw4, r2, ms 5. 44 ste.
Met 2,5 mm-naalde werk 5 rye in 2×2-rif. Heg in rif af.
Om te voltooi
Werk synaat 5 cm van bo af toe, laat 4 cm oop vir duim en werk naat verder toe.
Christa is sedert Oktober 1999 deel van die Vrouekeur-span en geniet steeds elke dag haar werk as taalversorger. Sy is mal oor haar kinders, kleinkinders, brei en lees en sommer die lewe in die algemeen. Sy moet net keer …