Met armbrei kan jy binne ’n naweek vir jouself ’n pragtige serp brei. Volg ons maklike stap-vir-stap video-tutoriaal.
Christa Swanepoel
Ons brei-foendie Christa Swanepoel wys hier hoe om ’n serp met jou arms te brei. Jy het glad nie breipenne nodig nie en dit gaan so vinnig dat jy ’n hele serp in een naweek kan klaar brei.
Klik op die video om Christa se brei-tutoriaal te kyk.
[iframe frameborder=”0″ width=”560″ height=”420″ allowfullscreen=”” src=”//www.youtube.com/embed/U7FG7W6BWY0?rel=0″]
Christa is sedert Oktober 1999 deel van die Vrouekeur-span en geniet steeds elke dag haar werk as taalversorger. Sy is mal oor haar kinders, kleinkinders, brei en lees en sommer die lewe in die algemeen. Sy moet net keer …