Ons het ’n brei- en hekelgroep op Facebook gemaak waar lede idees kan deel, met mekaar gesels en Vrouekeur patrone uit die argiewe aanvra!
Klik hier indien jy by ons Facebook-groep wil aansluit.
Ons hoop jy geniet die groep net so baie soos ons!
Karen, ook bekend as die koninging van hekel, het al 18 handwerkboeke vanaf 2008 uitgegee. Sy het al oraloor SA gereis om entoesiaste die kuns van hekel te leer. Haar werk het haar al vele radio- en televisiewerk asook tydskrifartikels besorg. Haar hooffokus as ʼn ontwerper is haar gereelde bydraes aan verskeie tydskrifte, sosiale media platforms en haar blog, A Hankidoriday – my beautiful chaos.