Dié gewilde ouma-blokkie kan in byna enigiets omskep word. Hekel ’n mooi baadjie
Benodigdhede
- MoYa Luxe (Bamboes-katoenmengsel) (50 g-balle): 3 balle in Pink Sherbet, 2 balle elk in Byzantine, Artichoke, Claret, Antique, Snow en Honolulu en 1 bal in Bluebird
- 3,5 mm-hekelpen
- Naald met groot oog
Grootte
Pas klein-medium
Wenke om die baadjie groter te maak:
Vermeerder die aantal blokkies van agterpant en voorpante. Vir die moue kan die aantal rondtes herhaal word tot verlangde lengte van moue en die laaste ry van die moue kan herhaal word om breedte te vermeerder.
Spanning
Blokkiegrootte (klein blokkies) = 10 cm x 10 cm met 3,5 mm-pen.
Afkortings en steekverduideliking
beg = begin, dies = dieselfde, gs = glipsteek, h/af = heg af, herh = herhaal, kb = kortbeen, ks = kettingsteek, lb = langbeen, rdte = rondte, sp = spasie, st = steek, tes = tesame, vdsl = vooromdubbelslagsteek, vlg = volgende.
Vooromdubbelslagsteek:
- Slaan die draad twee maal oor die pen en steek die pen van voor na agter om die stam van die volgende steek en weer na voor uit.
- Slaan die draad oor die pen en trek die pen deur die eerste lus sodat daar vier lusse op die pen is.
- Slaan die draad oor die pen en trek dit deur twee lusse.
- Slaan die draad oor die pen en trek dit deur die volgende twee lusse.
- Slaan die draad oor die pen en trek dit deur die laaste twee lusse op die pen.
Patroon
NOTA: Die rdtes met die vdsl is geneig om die blokkie in te trek. Moenie bekommerd wees nie. Die daaropvolgende rdte herstel weer die blokkie.
Agterpant (gebruik diagram vir agterpant as verwysing)
Blok 1 (Groot blok) Met Byzantine en 3,5 mm-pen, hekel 4 ks, gs in 1ste ks om ring te vorm.
1ste rdte: 3 ks, [2 lb, 3 ks, (3 lb, 3 ks) 3 keer] in ring, gs bo in beg-3 ks. H/af.
2de rdte: met Artichoke, heg aan in enige 3 ks-sp, 3 ks, (2 lb, 3 ks, 3 lb, 1 ks) in dies sp, [(3 lb, 3 ks, 3 lb, 1 ks) in vlg 3 ks-sp] 3 keer, gs in bo in beg-3 ks. H/af.
3de rdte: met Claret, heg aan in enige 3 ks-sp, 3 ks, (2 lb, 3 ks, 3 lb, 1ks) in dies sp, 1 vdsl in 2de lb van rdte 1, 1 ks, [(3 lb, 3 ks, 3 lb, 1 ks) in vlg 3 ks-sp, 1 vdsl in 2de lb van rdte 1, 1 ks ] 3 keer, gs in bo in beg-3 ks. H/af.
4de rdte: met Antique, heg aan in enige 3 ks-sp, 3 ks, (2 lb, 3 ks, 3 lb, 1 ks) in dies sp, (3 lb in vlg 1 ks-sp, 1 ks) 2 keer, [(3 lb, 3 ks, 3 lb, 1 ks) in vlg 3 ks-sp, (3 lb in vlg 1 ks-sp, 1 ks) 2 keer] 3 keer, gs in bo in beg-3 ks. H/af.
5de rdte: met Snow, heg aan in enige 3 ks-sp, 3 ks, (2 lb, 3 ks, 3 lb, 1 ks) in dies sp, 3 lb in vlg 1 ks-sp, 1 ks, 1 vdsl om vlg vdsl van rdte 3, 1 ks, 3 lb in vlg 1 ks-sp, 1 ks, [(3 lb, 3 ks, 3 lb, 1 ks) in vlg 3 ks-sp, 3 lb in vlg 1 ks-sp, 1 ks, 1 vdsl om vlg vdsl van rdte 3, 1 ks, 3 lb in vlg 1 ks-sp, 1 ks] 3 keer, gs in bo in beg-3 ks. H/af.
6de rdte: met Bluebird, heg aan in enige 3 ks-sp, 3 ks, (2 lb, 3 ks, 3 lb, 1 ks) in dies sp, (3 lb in vlg 1 ks-sp, 1 ks) 4 keer, [(3 lb, 3 ks, 3 lb, 1 ks) in vlg 3 ks-sp, (3 lb in vlg 1 ks-sp, 1 ks) 4 keer] 3 keer, gs in bo in beg-3 ks. H/af.
7de rdte: met Byzantine, heg aan in enige 3 ks-sp, 3 ks, (2 lb, 3 ks, 3 lb, 1 ks) in dies sp, (3 lb in vlg 1 ks-sp, 1 ks) 2 keer, 1 vdsl om vlg vdsl van rdte 5, 1 ks, (3 lb in vlg 1 ks-sp, 1 ks) 2 keer, [(3 lb, 3 ks, 3 lb, 1 ks) in vlg 3 ks-sp, (3 lb in vlg 1 ks-sp, 1 ks) 2 keer, 1 vdsl om vlg vdsl van rdte 5, 1 ks, (3 lb in vlg 1 ks-sp, 1 ks) 2 keer] 3 keer, gs in bo in beg-3 ks. H/af.
8ste rdte: met Honolulu, heg aan in enige 3 ks-sp, 3 ks, (2 lb, 3 ks, 3 lb, 1 ks) in dies sp, (3 lb in vlg 1 ks-sp, 1 ks) 6 keer, [(3 lb, 3 ks, 3 lb, 1 ks) in vlg 3 ks-sp, (3 lb in vlg 1 ks-sp, 1 ks) 6 keer] 3 keer, gs in bo in beg-3 ks. H/af.
9de rdte: met Artichoke, heg aan in enige 3 ks-sp, 3 ks, (2 lb, 3 ks, 3 lb, 1 ks) in dies sp, (3 lb in vlg 1 ks-sp, 1 ks) 3 keer, 1 vdsl om vlg vdsl van rdte 7, 1 ks, (3 lb in vlg 1 ks-sp, 1 ks) 3 keer, [(3 lb, 3 ks, 3 lb, 1 ks) in vlg 3 ks-sp, (3 lb in vlg 1 ks-sp, 1 ks) 3 keer, 1 vdsl om vlg vdsl van rdte 7, 1 ks, (3 lb in vlg 1 ks-sp, 1 ks) 3 keer] 3 keer, gs in bo in beg-3 ks. H/af.
10de rdte: met Pink Sherbet, heg aan in enige 3 ks-sp, 3 ks, (2 lb, 3 ks, 3 lb, 1 ks) in dies sp, (3 lb in vlg 1 ks-sp, 1 ks) 8 keer, [(3 lb, 3 ks, 3 lb, 1 ks) in vlg 3 ks-sp, (3 lb in vlg 1 ks-sp, 1 ks) 8 keer] 3 keer, gs in bo in beg-3 ks. H/af.
11de rdte: met Snow, heg aan in enige 3 ks-sp, 3 ks, (2 lb, 3 ks, 3 lb, 1 ks) in dies sp, (3 lb in vlg 1 ks-sp, 1 ks) 4 keer, 1 vdsl om vlg vdsl van rdte 9, 1 ks, (3 lb in vlg 1 ks-sp, 1 ks) 4 keer, [(3 lb, 3 ks, 3 lb, 1 ks) in vlg 3 ks-sp, (3 lb in vlg 1 ks-sp, 1 ks) 4 keer, 1 vdsl om vlg vdsl van rdte 9, 1 ks, (3 lb in vlg 1 ks-sp, 1 ks) 4 keer] 3 keer, gs in bo in beg-3 ks. H/af.
12de rdte: met Claret, heg aan in enige 3 ks-sp, 3 ks, (2 lb, 3 ks, 3 lb, 1 ks) in dies sp, (3 lb in vlg 1 ks-sp, 1 ks) 10 keer, [(3 lb, 3 ks, 3 lb, 1 ks) in vlg 3 ks-sp, (3 lb in vlg 1 ks-sp, 1 ks) 10 keer] 3 keer, gs in bo in beg-3 ks. H/af.
13de rdte: met Byzantine, heg aan in enige 3 ks-sp; 1 ks, (1 kb, 3 ks, 1 kb) in dies sp, 1 kb in elke lb en in elke 1 ks-sp en (1 kb, 3 ks, 1 kb) in elke 3 ks-sp tot einde, gs in begkb = 49 kb oor elke sy. H/af.
14de rdte: met Pink Sherbet, heg aan in enige 3 ks-sp, 6 ks, 1 lb in dies sp, 1 lb in elke kb en (1 lb, 3 ks, 1 lb) in elke 3 ks-sp tot einde, gs in 3de van beg-6 ks = 51 lb oor elke sy. H/af.
15de rdte: met Snow, heg aan in enige 3 ks-sp, 1 ks, (1 kb, 3 ks, 1 kb) in dies sp, 1 ks, slaan 1 lb oor, *(1 kb in vlg lb, 1 ks, slaan 1 lb oor) 25 keer, (1 kb, 3 ks, 1 kb) in vlg 3 ks-sp; herh van * tot einde, gs in beg-kb. H/ af.
16de rdte: met Antique, heg in enige 3 kssp, 1 ks, (1 kb, 3 ks, 1 kb) in dies sp, 1 kb in elke 1 ks-sp en in elke kb en (1 kb, 3 ks, 1 kb) in elke 3 ks-sp tot einde = 55 kb. H/af.
17de rdte: met Artichoke, 1 ks, 1 kb in elke kb en (1 kb, 3 ks, 1 kb) in elke 3 ks-sp tot einde. H/af.
Klein blokkies
Volg rdte 1–4 van blok 1 in kleure soos hieronder uiteengesit vir elke blok. 5de rdte: met vlg kleur, heg aan in enige 3 ks-sp, 3 ks, (2 lb, 3 ks, 3 lb, 1 ks) in dies sp, (3 lb in vlg 1 ks-sp, 1 ks) 3 keer, [(3 lb, 3 ks, 3 lb, 1 ks) in vlg 3 ks-sp, (3 lb in vlg 1 ks-sp, 1 ks) 3 keer] 3 keer, gs in bo in beg-3 ks. H/af. Blok 2 (hekel 4) Kleurgebruik: Rdte 1: Snow. Rdte 2: Pink Sherbet. Rdte 3: Byzantine. Rdte 4: Claret. Rdte 5: Antique. Blok 3 (hekel 8) Kleurgebruik: Rdte 1: Byzantine. Rdte 2: Artichoke. Rdte 3: Claret. Rdte 4: Antique. Rdte 5: Snow. Blok 4 (hekel 4) Kleurgebruik: Rdte 1: Pink Sherbet. Rdte 2: Bluebird. Rdte 3: Byzantine. Rdte 4: Honolulu. Rdte 5: Artichoke. Werk die klein blokkies aan die groot blok vas volgens die diagram.
Voorpante (gebruik diagram vir voorpante as verwysing)
Hekel klein blokkies soos vir agterpant as volg: Blok 2 (hekel 6) Blok 3 (hekel 8) Blok 4 (hekel 6) Werk vas volgens die diagram. Strook aan voorkant van elke voorpant (begin elke keer aan onderkant met regte kant na voor): 1ste ry: begin in die 3 ks-sp van blokkie 2 met Claret, 3 ks, *(1 lb in vlg 3 lb, 1 lb in vlg 1 ks-sp) 4 keer, 1 lb in vlg 3 lb, (2 lb in vlg 3 ks-sp) 2 keer; herh van * tot einde, eindig met 2 lb in laaste 3 ks-sp = 114 lb. H/af. 2de ry: met Honolulu, 1 ks, 1 kb in dies st, 1 ks, slaan 1 lb oor, *1 kb in vlg lb, 1 ks, slaan 1 kb oor; herh van * tot einde, eindig met 1 kb in laaste lb. H/af. 3de ry: met Antique, 1 ks, 1 kb in dies st, 1 kb in vlg 1 ks-sp, *1 kb in vlg kb, 1 kb in vlg 1 ks-sp; herh van * tot einde, eindig met 1 kb in laaste kb. H/af. 4de ry: met Bluebird, 3 ks, 1 lb in elke kb tot einde. H/af. Herhaal ry 1–4 vir ander voorpant. Begin elke keer aan die bokant met regte kant na voor. Begin met ry 1 in boonste 3 ks-sp.
Moue (hekel 2)
Volg rdte 1–12 vir agterpant en gaan voortas volg: 13de rdte: met Pink Sherbet, heg aan in enige 3 ks-sp, 3 ks, (2 lb, 3 ks, 3 lb, 1 ks) in dies sp, (3 lb in vlg 1 ks-sp, 1 ks) 5 keer, 1 vdsl om vlg vdsl van rdte 11, 1 ks, (3 lb in vlg 1 ks-sp, 1 ks) 5 keer, [(3 lb, 3 ks, 3 lb, 1 ks) in vlg 3 ks-sp, (3 lb in vlg 1 ks-sp, 1 ks) 5 keer, 1 vdsl om vlg vdsl van rdte 11, 1 ks, (3 lb in vlg 1 ks-sp, 1 ks) 5 keer] 3 keer, gs in bo in beg-3 ks. H/af. 14de rdte: met Bluebird, heg aan in enige 3 ks-sp, 3 ks, (2 lb, 3 ks, 3 lb, 1 ks) in dies sp, (3 lb in vlg 1 ks-sp, 1 ks) 12 keer, [(3 lb, 3 ks, 3 lb, 1 ks) in vlg 3 ks-sp, (3 lb in vlg 1 ks-sp, 1 ks) 12 keer] 3 keer, gs in bo in beg-3 ks. H/af. 15de rdte: met Honolulu, heg aan in enige 3 ks-sp, 3 ks, (2 lb, 3 ks, 3 lb, 1 ks) in dies sp, (3 lb in vlg 1 ks-sp, 1 ks) 6 keer, 1 vdsl om vlg vdsl van rdte 13, 1 ks, (3 lb in vlg 1 ks-sp, 1 ks) 6 keer, [(3 lb, 3 ks, 3 lb, 1 ks) in vlg 3 ks-sp, (3 lb in vlg 1 ks-sp, 1 ks) 6 keer, 1 vdsl om vlg vdsl van rdte 13, 1 ks, (3 lb in vlg 1 ks-sp, 1 ks) 6 keer] 3 keer, gs in bo in beg-3 ks. H/af. 16de rdte: met Pink Sherbet, heg aan in enige 3 ks-sp, 3 ks, (2 lb, 3 ks, 3 lb, 1 ks) in dies sp, (3 lb in vlg 1 ks-sp, 1 ks) 14 keer, [(3 lb, 3 ks, 3 lb, 1 ks) in vlg 3 ks-sp, (3 lb in vlg 1 ks-sp, 1 ks) 14 keer] 3 keer, gs in bo in beg-3 ks. H/af. 17de rdte: met Honolulu, heg aan in enige 3 ks-sp, 3 ks, (2 lb, 3 ks, 3 lb, 1 ks) in dies sp, (3 lb in vlg 1 ks-sp, 1 ks) 15 keer, [(3 lb, 3 ks, 3 lb, 1 ks) in vlg 3 ks-sp, (3 lb in vlg 1 ks-sp, 1 ks) 15 keer] 3 keer, gs in bo in beg- 3 ks. H/af. Die vlg ry word slegs aan 2 teenoorstaande sye gehekel: Vlg ry: met Bluebird, heg aan in 3 ks-sp, 3 ks, 1 lb in dies sp, *1 lb in vlg 3 lb, 1 lb in vlg 1 ks-sp; herh van * tot einde, eindig met 2 lb in laaste 3 ks-sp. H/af. Doen dies met teenoorstaande sy van blok. Werk die pante aanmekaar volgens diagram.
Randjie om nek, voorpante en soom
Met Pink Sherbet hekel kb reg rondom sodat daar ‘n gelyke getal kb is, gs in begkb. Met Byzantine, heg aan in hoek, 1 ks, 1 kb in dies st, 2 ks, slaan 1 kb oor, *1 kb in vlg kb, 2 ks, slaan 1 kb oor; herh van * reg rondom tot einde, gs in beg-kb.
Randjie om moue
Met Pink Sherbet hekel kb reg rondom sodat daar ‘n gelyke getal kb is, gs in beg-kb. Met Byzantine, 1 ks, 1 kb in dies st, 2 ks, slaan 1 kb oor, *1 kb in vlg kb, 2 ks, slaan 1 kb oor; herh van * reg rondom tot einde, gs in beg-kb
Diagram
Karen, ook bekend as die koninging van hekel, het al 18 handwerkboeke vanaf 2008 uitgegee. Sy het al oraloor SA gereis om entoesiaste die kuns van hekel te leer. Haar werk het haar al vele radio- en televisiewerk asook tydskrifartikels besorg. Haar hooffokus as ʼn ontwerper is haar gereelde bydraes aan verskeie tydskrifte, sosiale media platforms en haar blog, A Hankidoriday – my beautiful chaos.