Karen Adendorff Benodigdhede Vinnis Colours Bambi-katoendraad DK (50 g-balle): 3 balle Wintermint en 2 balle…
Hekel
-
-
Karen Adendorff Benodigdhede Chunky (150 g): 3 bolle donkerblou 1 bal elk pienk, lemmetjie, geel,…
-
Karen Adendorff Benodigdhede Vinnis Colours Nikkim-bamboesdraad DK (50 g-balle) 5 balle Aubergine Mix (kleurno 18)…
-
Benodigdhede Elle Premier Natural Cotton-vierdraad (50 g-bolle): 3 balle lemmetjiegroen, 1 bal ligpienk en 1…
-
Breek weg van die tradisionele Kersversierings en helder jou Afrika-Kersboom met hierdie helderkleurige sterre op DEUR: Karen Adendorff Moeilikheidsgraad: Maklik BENODIGHEDE • Katoenhekeldraad no. 8: geel, wit, maroen, pienk, blou en bruin • 1.75 mm-hekelpen • Stopsel • Stomppunt-naald AFKORTINGS beg – begin dies – dieselfde dr – draai gs – glipsteek h/af(aan) – heg […]
-
Daar lê dikwels ’n klomp wasters in die motorhuis rond. Al ooit gedink jy kan so ’n mooi halssnoer daarvan maak? DEUR: Karen Adendorff Benodigdhede p ienk, maroen en roomkleurige no 5-katoenhekelgare 2 mm-hekelpen 29 × 8 mm-wasters klein pienk knopie algemene naaldwerkbenodigdhede Afkortings kb – kortbeen ks – kettingsteek Aanwysings 1 Hekel 25 kb […]
-
Daar lê dikwels ’n klomp wasters in die motorhuis rond. Al ooit gedink jy kan…
-
Hoekom ’n badkamermat koop as jy vir jou so ’n mooi een kan hekel? Christa…
-
Vier van ons gunstelinghekelpatrone Van ‘n handgemaakte badkamerstel tot ‘n pragtige kraag wat enige uitrusting…
-
So ’n kantkragie kan ’n eenvoudige top of rok opkikker Christa Swanepoel BENODIGHEDE • 1…