Gemaak en ontwerp deur Tootjie Niemand Model Monique Sutherland van Steele Models Grimering
Lindsey Swart van RHO Stilering Karen Adendorff Plek Blossom, Karoo Café, Lynnwoodweg, Pretoria
Benodigdhede
1 00% Bamboes (One of a kind) 4-draad (50 g-stringe): 2 stringe (1090) (bestel aanlyn by www.oneofakindyarns.co.za)
V innis Colours 4-draad (50 g-balle): 3 balle (Plum 644)
3 mm-hekelpen
Naald om gare weg te werk
4 0 cm x 120 cm bypassende material (verkieslik materiaal met gewig wat drapeer)
Algemene naaldwerkbenodigdhede
Grootte
Een blok is 13 cm x 13 cm. Wydte = 91 cm en lengte = 17 cm (sonder die bandjies)
Pas mediumgrootte.
Afkortings
beg – begin
dr – draai
driesl – drieslagsteek
dsl – dubbelslagsteek
gs – glipsteek
h/af – heg af
herh – herhaal
hlb – halflangbeen
kb – kortbeen
ks – kettingsteek
lb – langbeen
ls(e) – lus(se)
rdte(s) – rondte(s)
sp – spasie
st(e) – steek(steke)
tr – trossie
vlg – volgende
Aanwysings
Blok 1
Die 1ste blok word tot by die 11de rdte gehekel. Die 2de en daaropvolgende blokke word tot by die 10de rdte gehekel en dan in die 11de rdte aanmekaar vasgehekel. Met Bamboes: begin met 6 ks, gs in 1ste ks om ring te vorm.
1ste rdte: 5 ks, 1 lb in ring, 2 ks, (1 lb, 2 ks in ring) 6 keer, gs in 3de van beg-5 ks.
2de rdte: [(1 kb, 1 hlb, 2 lb, 1 hlb, 1 kb) in elke 2 ks-sp] 8 keer, gs in 1ste kb (= 8 blomblaartjies).
3de rdte: Die rdte word aan die agterkant van die blaartjies gehekel: (3 ks, 1 kb aan die agterkant tussen die vlg 2 blaartjies) 8 keer, gs in 1ste van beg-3 ks.
4de rdte: [(1 kb, 1 hlb, 5 lb, 1 hlb, 1 kb) in elke 3 ks-sp] 8 keer, gs in 1ste kb.
5de rdte: Die rdte word ook aan die agterkant van die blaartjies gehekel. (3 ks, 1 kb aan die agterkant tussen die vlg 2 blaartjies) 8 keer, gs in 1ste van beg-3 ks.
6de rdte: 9 ks, (5 dsl-tr in 3 ks-sp, 3 ks, 1 dsl in kb (= tussen 2 blaartjies), 3 ks, 5 dsl-tr in vlg 3 ks-sp, 4 ks, 1 driesl in kb, 4 ks) 3 keer, 5 dsl-tr in vlg 3 ks-sp, 3 ks, 1 dsl in kb, 3 ks, 5 dsl-tr in 3 ks-sp, 4 ks, gs in 5de van beg-9 ks. H/af.
7de rdte: Met Vinnis Colours: 1 kb in enige driesl, (4 kb in 4 ks-sp, 1 kb in tr, 3 kb in 3 ks-sp, 1 kb in dsl, 3 kb in 3 ks-sp, 1 kb in tr, 4 kb in 4 ks-sp, 1 kb in driesl) 3 keer, 4 kb in 4 ks-sp, 1 kb in tr, 3 kb in 3 ks-sp, 1 kb in driesl, 3 kb in 3 ks-sp, 1 kb in tr, 4 kb in 4 ks-sp, gs in 1ste kb.
8ste rdte: (5 ks, 1 lb) in dies gs, [1 lb in vlg 17 kb, (1 lb, 2 ks, 1 lb) in vlg kb] 3 keer, 1 lb in vlg 17 lb, gs in 3de van beg-5 ks, gs in 2 ks-sp.
9de rdte: (5 ks, 1 lb in 2 ks-sp), [1 ks, 1 lb in vlg lb, (1 ks, slaan 1 lb oor, 1 lb in vlg lb) 9 keer, 1 ks, (1 lb, 2 ks, 1 lb) in 2 ks-sp] 3 keer, 1 ks, 1 lb in vlg lb, (1 ks, slaan 1 lb oor, 1 lb in vlg lb) 9 keer, 1 ks, gs in 3de van beg-5 ks, gs in 2 ks-sp.
10de rdte: (1 kb, 2 ks, 1 kb) in 2 ks-sp, [(1 kb in vlg lb, 1 kb in 1 ks-sp) 11 keer, 1 kb in vlg lb, (1 kb, 2 ks, 1 kb) in 2 ks-sp] 3 keer, (1 kb in vlg lb, 1 kb in 1 ks-sp) 11 keer, 1 kb in vlg lb, gs in 1ste kb.
11de rdte: [(1 kb, 3 ks, 1 kb) in 2 ks-sp, (1 kb in vlg 5 kb, 3 ks, slaan 2 kb oor) 3 keer, 1 kb in vlg 4 kb] 4 keer, gs in 1ste kb. H/af.
Blok 2
Hekel tot aan die einde van die 10de rdte en hekel dan aan een sy van blok 1 vas.
11de rdte: 1 kb in 3 ks-sp, 1 ks, 1 ks in hoek-3 ks-sp van 1ste blok, 1 ks, 1 kb in dies sp van 2de blok, 1 kb in vlg 5 kb, 1 ks, 1 ks in vlg 3 ks-sp van 1ste blok, 1 ks, slaan 2 kb oor, 1 kb in vlg 5 kb van 2de blok, 1 ks, 1 ks in vlg 3 ks-sp van 1ste blok, 1 ks, slaan 2 kb oor, 1 kb in vg 5 kb van 2de blok, 1 ks, 1 ks in vlg 3 ks-sp van 1ste blok, 1 ks, slaan 2 kb oor, 1 kb in vlg 4 kb van 2de blok, 1 kb in vlg 2 ks-sp, 1 ks, 1 ks in hoek-3 ks-sp van 1ste blok, 1 ks, 1 kb in dies 2 ks-sp van 2de blok, 1 kb in vlg 5 kb, gaan verder voort soos beskryf in rdte 11 van 1ste blok. H/af. Heg al die blokke op hierdie manier aanmekaar vas en onthou dat die laaste blok ook aan die 1ste blok vasgehekel moet word.
Rand bo-om
Begin by enige blok: Met Vinnis Colours:
1ste rdte: [1 lb (die begin-lb sal 3 ks wees) in 3 ks-sp, slaan 1 kb oor, (1 lb in vlg 5 kb, 1 lb in 3 ks-sp) 3 keer, 1 lb in vlg 4 kb, slaan 1 kb oor, 1 lb in 3 ks-sp] 7 keer, eindig met gs bo in beg-3 ks.
2de rdte: 4 ks, slaan 1 lb oor, 1 lb in vlg lb, (1 ks, slaan 1 lb oor, 1 lb in vlg lb) 10 keer, 1 ks, slaan 2 lb oor, * [(1 lb in vlg lb, 1 ks, slaan 1 lb oor) 10 keer, 1 lb in vlg lb, 1 ks, slaan 2 lb oor] *, herh van * tot * rondom, eindig met gs in 3de van beg 4 ks. H/af.
3de rdte: Met Bamboes: begin by enige 1 ks-sp: * (1 kb, 1 hlb, 2 lb, 1 hlb, 1 kb) in 1 ks-sp, 1 kb in vlg 1 ks-sp *, herh van * tot * rondom, eindig met gs in 1ste kb. H/af.
Rand onderom
1ste rdte: [1 lb (die 1ste lb sal 3 ks wees) in 3 ks-sp, slaan 1 kb oor, (1 lb in vlg 5 kb, 2 lb in 3 ks-sp) 3 keer, 1 lb in vlg 4 kb, slaan 1 kb oor, 1 lb in 3 ks-sp] 7 keer, eindig met gs bo in beg-3 ks.
2de rdte: 4 ks, slaan 1 lb oor, 1 lb in vlg lb, * 1 ks, slaan 1 lb oor, 1 lb in vlg lb *, herh van * tot * rondom, eindig met gs in 3de van beg-4 ks.
3de rdte: 3 ks, * 1 lb in 1 ks-sp, 1 lb in vlg lb *, herh van * tot * rondom, eindig met gs bo in beg-3 ks.
4de rdte: 1 ks, 1 kb in vlg 2 lb, * 3 ks, gs in 1e ks (= picot), slaan 1 lb oor, 1 kb in vlg 3 lb *, herh van * tot * rondom, gs n 1ste ks. H/af.
Bandjie (hekel 2)
Met Vinnis Colours: begin met 7 ks.
1ste rdte: 1 lb in 4de ks vanaf pen, 1 ks, 1 lb in vlg 2 ks, dr.
2de rdte: 3 ks, 1 lb in vlg lb, 1 ks, 1 lb in vlg 2 lb. Herh ry 2 nog 36 keer (= 38 rye). H/af. Draai werk dwars en hekel oor die lengte soos volg: Met Bamboes: 1 kb in 1ste lb-sp, * (1 kb, 1 hlb, 2 lb, 1 hlb, 1 kb) in vlg lb-sp, 1 kb in vlg lb-sp *, herh van * tot * tot einde, dr. Hekel 6 kb oor die kort rantjie, dr en gaan aan die teenoorgestelde lengte voort. *(1 kb, 1 hlb, 2 lb, 1 hlb, 1 kb) in lb-sp, 1 kb in vlg lb-sp*, herh van * tot * tot einde, gs in 1ste st. H/af.
Afwerking
Werk alle los drade weg. Werk bandjies voor en agter aan bokant vas. Stik synaat van die strook materiaal aan mekaar vas, kap om en pars. Kap materiaal bo om, vou ’n naatjie om en pars. Gee twee rye rygstiksels op die naatjie en ryg in dieselfde wydte as die hekelstuk. Stik die materiaal aan die hekelstuk vas. Kap die materiaal aan die onderkant om, vou ’n soompie om en stik vas. Pars die soom.
Karen, ook bekend as die koninging van hekel, het al 18 handwerkboeke vanaf 2008 uitgegee. Sy het al oraloor SA gereis om entoesiaste die kuns van hekel te leer. Haar werk het haar al vele radio- en televisiewerk asook tydskrifartikels besorg. Haar hooffokus as ʼn ontwerper is haar gereelde bydraes aan verskeie tydskrifte, sosiale media platforms en haar blog, A Hankidoriday – my beautiful chaos.