Skep ’ n unieke handsak met verskillende patroonsteke en kleure
Benodigdhede
Vinnis Colours Nikkim Katoen (50 gballe): 1 bal elk Peach, Blue Canard, Rasberry en Natural en 2 balle Purple Pink 3,5 mm-hekelpen 1 paar bamboeshandvatsels met deursnee van 13 cm 52 pienk saadkraletjies met groot ogies 37 x 37 cm katoenmateriaal Algemene naaldwerkbenodigdhede
Mate
Grootte: 28 cm x 33 cm (sonder handvatsels)
Afkortings
beg – begin dr – draai gs – glipsteek h/af – heg af herh – herhaal hlb – halflangbeen kb – kortbeen KR – kraletjie ks – kettingsteek lb – langbeen ls – lus pofst – pofsteek RK – regte kant ST – spykertros st(e) – steek(e) tes – tesame VK – verkeerde kant vlg – volgende VS – voorstamsteek
Aanwysings
Gebruik die diagram as riglyn. Kleurkode is as volg: A – Purple Pink B – Raspberry C – Natural D – Blue Canard E – Peach
Blok 1 (hekel 2)
Met 3,5 mm-pen en A, hekel 72 ks.
Hekelinligting: VS (voorstamsteek) – draad oor pen, steek pen van voor na agter regs om stam van die langbeen van vorige ry en weer voor uit. Voltooi langbeen.
1ste ry: 1 lb in 4de ks vanaf pen, 1 lb in elke ks tot einde, dr.
2de ry: 2 ks, slaan 1ste lb oor, *1 VS om vlg lb, herh van * tot einde, eindig met 1 VS om 3 ks, dr.
3de ry: 2 ks, slaan 1ste lb oor, 2 VS tes, 1 VS om vlg 65 lb, 2 VS tes, dr = 68 lb.
4de ry: 2 ks, slaan 1ste lb oor, 2 VS tes, 1 VS om vlg 63 lb, 2 VS tes, dr = 66 lb.
5de ry: 2 ks, slaan 1ste lb oor, 2 VS tes, 1 VS om vlg 61 lb, 2 VS tes, dr = 64 lb.
6de ry: 2 ks, slaan 1ste lb oor, 2 VS tes, 1 VS om vlg 59 lb, 2 VS tes, dr = 62 lb.
7de ry: 2 ks, slaan 1ste lb oor, 2 VS tes, 1 VS om vlg 57 lb, 2 VS tes, dr = 60 lb.
8ste ry: 2 ks, slaan 1ste lb oor, 2 VS tes, 1 VS om vlg 55 lb, 2 VS tes, dr = 58 lb.
9de ry: 2 ks, slaan 1ste lb oor, 2 VS tes, 1 VS om vlg 53 lb, 2 VS tes, dr = 56 lb.
10de ry: 2 ks, slaan 1ste lb oor, 2 VS tes, 1 VS om vlg 51 lb, 2 VS tes, dr = 54 lb.
11de ry: 2 ks, slaan 1ste lb oor, 2 VS tes, 1 VS om vlg 49 lb, 2 VS tes, dr = 52 lb.
12de ry: 2 ks, slaan 1ste lb oor, 2 VS tes, 1 VS om vlg 47 lb, 2 VS tes, dr = 50 lb.
13de ry: 2 ks, slaan 1ste lb oor, 2 VS tes, 1 VS in elke lb tot einde, dr.
14-21: 2 ks, slaan 1ste lb oor, 1 hlb in elke lb tot einde, dr. H/af.
Blok 2 (hekel 2)
Met A en 3,5 mm-pen, hekel 31 ks.
Wenk: Moenie die draad na elke tweede ry afheg nie, maar dra die kleur langs die kant van die hekelwerk saam.
Hekelinligting:
ST (spykertros) – steek pen na regs, 1 ry ondertoe, 2 ste na regs van vlg kb in, slaan draad oor pen en trek ’n lus, steek pen regonder die spyker nou net gemaak in, draad oor pen en trek ’n lus, steek pen 1 ry ondertoe en 2 ste links in, trek al die ste sodat dit gelyk lê, slaan draad oor pen en trek deur al die lusse op pen.
1ste ry: met A, 1 kb in 2de ks vanaf pen, 1 kb in elke ks tot einde, dr.
2de ry: 1 ks, slaan 1e kb oor, 1 kb in elke kb tot einde, dr.
3de tot 4de ry: soos 2de ry, heg B in die laaste st, dr.
5de ry: met B, 1 ks, slaan 1ste kb oor, 1 kb in vlg 4 kb, (1 ST in vlg kb, 1 kb in vlg 5 kb) 4 keer, eindig met 1 kb in 1 dr-ks, dr.
6de tot 8ste ry: soos 2de ry.
9de ry: met A, 1 ks, slaan 1ste kb oor, 1 kb in vlg 4 kb, *1 ST in vlg kb, 1 kb in vlg 5 kb, herh van * tot einde, eindig met hekel laaste 2 kb tes, dr = 29 kb.
10de ry: soos 2de ry.
11de ry: 1 ks, slaan 1ste kb oor, 1 kb in elke kb tot einde, eindig met hekel laaste 2 kb tes, dr = 28 kb.
12de ry: soos 2de ry.
13de ry: met B, soos 9de ry. = 27 kb.
14de ry: soos 2de ry.
15de ry: soos 11de ry = 26 kb.
16de ry: soos 2de ry.
17de ry: met A, 1 ks, slaan 1ste kb oor, 1 kb in vlg 4 kb, (1 ST in vlg kb, 1 kb in vlg 5 kb) 3 keer, 1 kb in vlg kb, 2 kb tes, dr = 25 kb.
18de ry: soos 2de ry.
19de ry: soos 11de ry = 24 kb.
20ste ry: soos 2de ry.
21ste ry: met B, 1 ks, slaan 1ste kb oor, 1 kb in vlg 4 kb, (1 ST in vlg kb, 1 kb in vlg 5 kb) 3 keer, 1 kb in vlg kb, dr. 22ste tot 24ste ry: soos 2de ry.
25ste ry: met A, soos 21ste ry.
26ste tot 28ste ry: soos 2de ry.
29ste ry: met B, 1 ks, slaan 1ste kb oor, 1 kb in vlg 4 kb, (1 ST in vlg kb, 1 kb in vlg 5 kb) 2 keer, 1 ST in vlg kb, 1 kb in vlg 4 kb, 2 kb tes, dr = 23 kb.
30ste–32ste ry: soos ry 2.
33ste ry: met A, 1 ks, slaan 1ste kb oor, 1 kb in vlg 4 kb, (1 ST in vlg kb, 1 kb in vlg 5 kb) 3 keer, 1 kb in vlg 5 kb, dr. 34ste-35ste ry: soos 2de ry. H/af.
Blok 3 (hekel 2)
Hekelinligting: Pofst (Pofsteek):
4 lusse opgetrek tot lengte van ’n halflangbeen. Met 3,5 mm-pen en B, hekel 8 ks en sluit met gs in 1ste ks om ring te vorm.
1ste rdte: 4 ks, (2 lb, 1 ks) 7 keer in ring, 1 lb, 1 gs in 3de ks van beg-4 ks. H/af.
2de rdte: heg A, 3 ks, 1 pofst met 3 hlb in 1ste ks-sp, 2 ks, 1 pofst in dies ks-sp, 2 ks, *(1 pofst, 2 ks, 1 pofst) in vlg ks-sp, 2 ks*, herh van * tot * tot einde, eindig met gs bo in beg-3 hlb-pofst = 16 pofste. H/af.
3de rdte: heg E, 3 ks, 3 hlb-pofst in 1ste 2 ks-ls, 3 ks, *1 pofst in vlg 2 ks-ls, 3 ks, herh van * tot einde, eindig met gs bo in beg-3 hlb-pofst. H/af.
4de rdte: heg D, 1 kb in 1ste 3 ks-ls, *(5 lb, 2 ks, 5 lb) in vlg 3 ks-ls, 1 kb in vlg 3 ks-ls, 5 ks, 1 kb in vlg 3 ks-ls, 5 ks, 1 kb in vlg 3 ks-ls*, herh van * tot * tot einde, eindig met gs in beg-kb.
5de rdte: 3 ks, *1 lb in vlg 5 lb, (2 lb, 2 ks, 2 lb) in vlg 2 ks-ls, 1 lb in vlg 5 lb, 3 lb in vlg 5 ks-ls, 3 lb in vlg 5 ks-ls*, herh van * tot * tot einde, eindig met 2 lb in laaste 5 ks-ls, gs bo in beg-3 ks. H/af.
Blok 4 (hekel 2)
Met 3,5 mm-pen en C, hekel 33 ks.
1ste ry (VK): 1 kb in 6de ks vanaf pen, *2 ks, slaan 2 ks oor, 1 kb in vlg ks, herh van * tot einde, dr.
2de ry: 3 ks, 1 lb in 1ste kb, *slaan 2 ks oor, 3 lb in vlg kb, herh van * tot einde, eindig met 2 lb in laaste sp, dr.
3de ry: 3 ks, slaan 3 lb oor, 1 kb in vlg lb (middel van 3 lb-skulp), *2 ks, slaan 2 lb oor, 1 kb in vlg lb, herh van * tot einde, eindig met 1 kb in 3de van 3 ks, dr.
4de ry: soos 2de ry.
5de ry: soos 3de ry.
6de ry: soos 2de ry.
7de ry: soos 3de ry.
8ste ry: soos 2de ry.
9de ry: soos 3de ry.
10de ry: 3 ks, *slaan 2 ks oor, 3 lb in vlg kb, herh van * tot einde, eindig met 2 lb in laaste sp, dr.
11de ry: soos 3de ry.
12de ry: soos 10de ry.
13de ry: soos 3de ry.
14de ry: soos 10de ry.
15de ry: soos 3de ry.
16de ry: soos 10de ry. H/af.
Blok 5 (hekel 2)
Ryg 26 pienk kraletjies in draad vanaf bol.
KR = kraletjie oor ’n langbeen: slaan draad oor pen, steek pen in, slaan draad oor pen en trek ’n lus, slaan draad oor pen en trek deur twee lusse, gly kraletjie tot teenaan werk, slaan draad oor pen sodat kraletjie aan agterkant (RK) lê en trek draad deur beide lusse op pen. Met D en 3.5 mm pen, hekel 22 ks.
1ste ry: 1 lb in 4de ks vanaf pen, 1 lb in elke ks tot einde, dr.
2de ry: 3 ks, slaan 1ste lb oor, 1 lb in vlg 3 lb, (1 KR in vlg lb, 1 lb in vlg 4 lb) 3 keer, eindig met laaste lb in 3de ks van 3 ks, dr.
3de ry: 3 ks, slaan 1ste lb oor, 1 lb in elke lb tot einde, eindig met laaste lb in 3de ks van 3 ks, dr.
4de ry: 3 ks, slaan 1ste lb oor, 1 lb in vlg lb, (1 KR in vlg 2 lb, 1 lb in vlg 3 lb) 3 keer, 1 KR in vlg 2 lb, 1 lb in vlg lb, 1 lb in 3de ks van 3 ks, dr.
5de ry: Soos 3de ry.
6de ry: 3 ks, slaan 1ste lb oor, 2 lb in vlg lb, 1 lb in vlg 2 lb, (1 KR in vlg lb, 1 lb in vlg 4 lb) 3 keer, 1 lb in 3de ks van 3 ks, dr = 21 lb.
7de ry: 3 ks, slaan 1ste lb oor, 1 lb in vlg 18 lb, 2 lb in vlg lb, 1 lb in 3de ks van 3ks, dr = 22 lb.
8ste ry: 3 ks, slaan 1ste lb oor, 1 lb in vlg 2 lb, (1 KR in vlg 2 lb, 1 lb in vlg 3 lb) 3 keer, 1 KR in vlg 2 lb, 1 lb in vlg lb, 1 lb in 3de ks van 3 ks, dr.
9de ry: 3 ks, slaan 1ste lb oor, 1 lb in vlg 19 lb, 2 lb in vlg lb, 1 lb in 3de ks van 3 ks, dr = 23 lb.
10de ry: 3 ks, slaan 1ste lb oor, 1 lb in vlg lb, (1 KR in vlg lb, 1 lb in vlg 4 lb) 4 keer, 1 lb in 3de ks van 3 ks, dr.
11de ry: Soos 3de ry. H/af.
Blok 6 (hekel 2)
Wenk: Moenie die draad na elke tweede ry afheg nie, maar dra die kleur langs die kant van die hekelwerk saam. Met C en 3,5 mm-pen, hekel 41 ks.
1ste ry: (3 lb, 1 ks, 3 lb) in 5de ks vanaf pen, slaan 3 ks oor, 1 kb in vlg ks, *slaan 3 ks oor, (3 lb, 1 ks, 3 lb) in vlg ks, slaan 3 ks oor, 1 kb in vlg ks, her van * tot einde, heg E, dr.
2de ry: met E, 3 ks, slaan 1ste kb oor, 3 lb tes oor vlg 3 lb, *7 ks, slaan 1 ks oor (tussen die groepe lb), 6 lb tes oor vlg 6 lb (los die 1 kb tussen groepe ongewerk), her van * tot einde, eindig met 7 ks, 3 lb tes oor laaste 3 lb, 1 lb in 1 ks, dr.
3de ry: 3 ks, slaan 1e lb oor, 3 lb in bokant van 3 lb tes, *1 kb in 1 ks-sp van skulp 1 ry af ondertoe (dit maak die middel van die 7 ks toe), (3 lb, 1 ks, 3 lb) in die bokant van die 6 lb tes, her van * tot einde, eindig met 3 lb bo in 3 lb tes, 1 lb in 3e van 3 ks, heg A, dr.
4de ry: met A, 4 ks, slaan 1e lb oor, *6 lb tes oor vlg 6 lb (los die 1 kb tussen groepe ongewerk), 7 ks, slaan 1 ks oor, her van * tot einde, eindig met 3 ks, 1 kb in 3de van 3 ks, dr.
5de ry: 1 ks, slaan (1ste kb en 3 ks) oor, *(3 lb, 1 ks, 3 lb) in die bokant van 6 lb tes, 1 kb in 1 ks-sp van skulp 1 ry af ondertoe (dit maak die middel van die 7 ks toe), her van * tot einde, eindig met 1 kb in 1ste van 4 ks, dr. Herh rye 2-5 tot 16 rye met kleurvolgorde C, E en A. H/af.
Blok 7 (hekel 2)
Met 3,5 mm-pen en B, hekel 13 ks.
Wenk: moenie die draad na elke tweede ry afheg nie, maar dra die kleur langs die kant van die hekelwerk saam.
1ste ry: 1 kb in 2de ks vanaf pen, 1 kb in elke ks tot einde, heg E, dr.
2de ry: met E, 1 ks, *1 kb in vlg kb, 1 kb in die basis van die vlg kb van die vorige ry, herh van * tot einde, dr.
3de ry: 1 ks, slaan 1ste kb oor, 1 kb in elke kb tot einde, dr.
4de ry: met B, 1 ks, slaan 1ste kb oor, *1 kb in vlg kb, 1 kb in die basis van die vlg kb van die vorige ry, herh van * tot einde, dr. 5de ry: 1 ks, slaan 1ste kb oor, 2 kb in vlg kb, 1 kb in elke kb tot einde, dr = 13 kb.
6de ry: met E, soos 4de ry.
7de ry: soos 3de ry = 14 kb.
8ste ry: met B, soos 4de ry.
9de ry: soos 3de ry = 15 kb.
10de ry: met E, soos 4de ry.
11de ry: soos 3de ry = 16 kb.
12de ry: met B, soos 4de ry.
13de ry: soos 2de ry.
14de ry: Met E, soos 3de ry.
15de-37ste ry: herh 2de-3de ry en wissel kleur af volgens patroon. H/af.
Afwerking
Werk al die los drade weg. Hekel die blokke met A en kortbene aan mekaar vas volgens volgorde A-F op die diagram. Met regte kante op mekaar, werk die twee pante vas tot by die onderkant van blok 1. Dop om.
Knip die katoenmateriaal volgens die hekelsak se vorm uit, maar knip ’n ekstra 1 cm-naattoelating reg rondom. Plaas die katoenpante met regte kante op mekaar en stik toe volgens die hekelpante. Moenie omdop nie.
Plaas die katoenvoering binne die hekelsak. Vou die ongestikte katoennate 1 cm om na die hekelpante toe en werk met klein oorhandstekies aan die hekelsak vas.
Plaas die handvatsel in posisie en vou die buitenste hekelwerk oor na binne en werk met klein stekies vas. Doen dieselfde met die ander handvatsel. (sien foto)
Karen, ook bekend as die koninging van hekel, het al 18 handwerkboeke vanaf 2008 uitgegee. Sy het al oraloor SA gereis om entoesiaste die kuns van hekel te leer. Haar werk het haar al vele radio- en televisiewerk asook tydskrifartikels besorg. Haar hooffokus as ʼn ontwerper is haar gereelde bydraes aan verskeie tydskrifte, sosiale media platforms en haar blog, A Hankidoriday – my beautiful chaos.