Jy kan hierdie koel truitjie met sy gaatjiespatroon vir jou of jou dogter hekel
CHRISTA SWANEPOEL
Benodigdhede
SIRDAR LUXURY SOFT COTTON DK of enige breidraad wat jou dieselfde spanning sal gee (50 g-balle) 4 (5;6;7;8;8) balle in kleur van jou keuse
4 .00-hekelnaald
2 knope
Mate
Om borsmaat te pas van:
61-66(71-78;81-86;91-97;102-107;112-117)cm
Ware grootte:
Bors: 89(104;113;122;127;132)cm
Volle lengte: 40(45;50;52;54;56)cm
Moulengte: 33(41;47;48;48;49)cm
Aanwysings word vir die kleinste grootte gegee, met die groter groottes tussen hakies. Waar net een syfer gegee word, geld dit vir al die groottes.
Spanning
Spaar tyd, doen ’n spanningstoets. 1 7 ste en 7,5 rye = 10 cm oor patroon met 4.00-hekelnaald Vir die beste resultate is dit belangrik om die regte spanning te hê. As daar te min steke op die toetslappie is, gebruik dunner naald; as daar te veel steke op is, gebruik dikker naald.
Afkortings
alt – alternatiewe
beg – begin
don – draad om naald
dsl – dubbelslagsteek
gs – glipsteek
herh – herhaal
kb -kortbeen
ks – kettingsteek
lb – langbeen
lb2tes – (don en steek naald deur soos aangedui, don en trek lus deur, don en trek deur 2 lusse)twee keer, don en trek deur al drie lusse
oorbl – oorblywende
pat – patroon
r – regs
R(V)K – regte(verkeerde) kant
R(V)KV – regte(verkeerde) kant voor
sp – spasie
st(e) – steek(steke)
tes – tesame
vermeer – vermeerder
vermin – verminder
vlg – volgende
LET WEL
As jy vermin in hoofpatroon en laast e st eek wat gewerk mo et word , is (1 ks , slaan 1 ks oor ), vervan g dit met (1 lb in vl g lb ).
Lyfgedeelte (aaneengehekel tot by mousgate)
Met 4.00-hekelnaald, maak 162(182;198;214;226;238)ks.
Basisry (RK): 1 lb in 4de ks van naald af, 1 lb in vlg ks, *2 ks, slaan 2 ks oor, 1 lb in elk van vlg 2 ks, herh van * tot laaste ks, 1 lb in laaste ks, draai. 160 (180;196; 212; 224; 236)ste.
1ste ry: 3 ks (tel as eerste st), slaan lb aan basis van 3 ks oor, 1 lb in elk van vlg 2 lb, *2 ks, slaan 2 ks oor, 1 lb in elk van vlg 2 lb, herh van * tot laaste st, 1 lb in bokant van 3 ks aan begin van vorige ry, draai. 1ste ry stel hoofpatroon vas. Werk nog 16(18;19;20;21;22)rye in pat.
Vir slegs 1ste, 2de, 4de en 6de groottes Vorm eerste voorkant 1ste ry: pat 39(43;51;59)ste en draai, laat oorbl ste ongewerk, Werk slegs oor hierdie 39(43;51;59)ste vir eerste voorkant.
2de ry: gs oor ste tot in 2(3;3;3)e st, (1[2;2;2] ste vermin), 3 ks, (tel as eerste st), slaan st aan basis van 3 ks oor, pat 12(15;19;31) ste, (1 ks, slaan 2 ks oor, 1 lb in elk van vlg 2 lb)2(0;3;5)keer, (1 ks, slaan 2 ks oor, lb2tes oor vlg 2 lb)3(5;3;0)keer, 1 ks, slaan 2 ks oor, 1 lb in elk van laaste 3 ste, draai. 29(30;39;51)ste.
Halsvorming
3de ry: gs oor ste tot in 19(15;21;27)e st, (18[14;20;26]ste vermin), 3 ks (tel as eerste st), slaan st aan basis van 3 ks oor, pat tot laaste 1(2;2;2)ste en draai, laat 1(2;2;2)ste ongewerk (1[2;2;2]ste vermin). 10(14;17;23)ste.
4de ry: gs oor ste tot in 2(2;3;3)e st, (1[1;2;2] ste vermin), 3 ks (tel as eerste st), slaan st aan basis van 3 ks oor, pat tot laaste 3 ste en draai, laat oorbl 3 ste ongewerk (3 ste vermin). 6(10;12;18)ste.
5de ry: gs oor ste tot in 4de st (3 ste vermin), 3 ks (tel as eerste st), slaan st aan basis van 3 ks oor, pat tot laaste 1(1;2;2) ste en draai, laat oorbl 1(1;2;2)ste ongewerk (1[1;2;2]ste vermin). 2(6;7;13)ste.
Vir slegs 2de, 4de en 6de groottes 6de ry: gs oor ste tot in (2;3;3)e st, (1[2;2] ste vermin), 3 ks (tel as eerste st), slaan st aan basis van 3 ks oor, pat tot laaste 3 ste en draai, laat oorbl 3 ste ongewerk (3 ste vermin). (2;2;8)ste
Vir slegs 6de grootte 7de ry: gs oor ste tot in 4de st (3 ste vermin), 3 ks (tel as eerste st), slaan st aan basis van 3 ks oor, pat tot laaste 2 ste en draai, laat oorbl 2 ste ongewerk (2 ste vermin). 3 ste.
Vir slegs 3de en 5de groottes Vorm eerste voorkant 1ste ry: pat 3 ste, (1 ks, slaan 2 ks oor, lb2tes oor vlg 2 lb)(4;1)keer, (1 ks, slaan 2 ks oor, 1 lb in elk van vlg 2 lb)(2;5)keer, 1 ks, slaan 2 ks oor, pat (18;26)ste en draai, laat oorbl ste ongewerk. Werk slegs oor hierdie (36;47)ste vir eerste voorkant.
Halsvorming 2de ry: gs oor ste tot in 3de st (2 ste verminder), 3 ks (tel as eerste st), slaan st aan basis van 3 ks oor, pat (14;22)ste en draai, laat (19;22)ste ongewerk ([19;22]ste vermin). (15;23)ste.
3de ry: gs oor ste tot in 4de st (3 ste vermin), 3 ks (tel as eerste st), slaan st aan basis van 3 ks oor, pat tot laaste 2 ste en draai, laat oorbl 2 ste ongewerk (2 ste vermin). (10;18)ste.
4de ry: gs oor ste tot in (2;3)e st, ([1;2] ste vermin), 3 ks (tel as eerste st), slaan st aan basis van 3 ks oor, pat tot laaste 3 ste en draai, laat oobl 3 ste ongewerk (3 ste vermin). (6;13)ste.
5de ry: gs oor ste tot in 4de ste (3 ste vermin), 3 ks (tel as eerste st), slaan st aan basis van 3 ks oor, pat tot laaste (1;2)ste en draai, laat oorbl (1;2)ste ongewerk ([1;2]ste vermin). (2;8)ste.
Vir slegs 5de grootte 6de ry: gs oor ste tot in 3de st (2 ste vermin), 3 ks (tel as eerste st), slaan st aan basis van 3 ks oor, pat tot laaste 3 ste en draai, laat oorbl 3 ste ongewerk (3 ste vermin). 3 ste.
Vir al 6 groottes Heg oorbl 2(2;2;2;3;3)ste af.
Vorm rug Vir al 6 groottes Keer terug na laaste ry wat gewerk is voor die vorming van linkervoorpant, slaan 6 ste oor, heg draad aan vlg st, 3 ks (tel as eerste st), slaan st aan basis van 3 ks oor, pat 69(81;89;97;101;105)ste en draai, laat oorbl ste ongewerk. Werk slegs oor hierdie 70(82;90;98;101;106) ste vir agterpant. Werk alle vormings soos gegee vir linkervoorpant, vermin 2 ste aan weersk van vlg 0(2;2;4;4;5)rye, dan 1 st aan weersk van vlg 3(2;1;0;0;0)rye. 64(70;80;82;86;86)ste.
Vlg ry: gs oor ste tot in 2(2;2;3;3;3)e st (1[1;1;2;2;2]ste vermin), 3 ks (tel as eerste st), slaan st aan basis van 3 ks oor, pat 1(2;3;3;7;17)ste, (1 ks, slaan 2 ks oor, 1 lb in elk van vlg 2 lb)5(4;6;7;8;5)keer, (1 ks, slaan 2 ks oor, lb2tes oor vlg 2 lb)2(3;2;1;0;0) keer, (1 ks, slaan 2 ks oor)0(1;1;1;0;1)keer, pat 2 ste, (1 ks, slaan 2 ks oor)0(1;1;1;0;1) keer, (lb2tes oor vlg 2 lb, 1 ks, slaan 2 ks oor)2(3;2;1;0;0)keer, (1 lb in elk van vlg 2 lb, 1 ks, slaan 2 ks oor) 5[4;6;7;8;5] keer, pat 2(3;4;4;8;18)ste en draai, laat oorbl 1(1;1;2;2;2)ste ongewerk. (1[1;1;2;2;2]ste vermin). Heg oorbl 44(46;56;58;66;70)ste af.
Vir slegs 1ste, 2de, 4de en 6de groottes Vorm tweede voorpant Keer terug na laaste ry gewerk voor vorming van eerste voorpant en agterpant, slaan 6 ks oor, heg draad aan vlg st, 3 ks (tel as eerste st), slaan st aan basis van 3 ks oor, pat tot einde, draai. 39(43;51;59)ste. Werk slegs oor hierdie 39(43;51;59)ste vir tweede voorkant.
2de ry: pat 3 ste, 1 ks, slaan 2 ks oor, (lb2tes oor vlg 2 lb, 1 ks, slaan 2 ks oor)3(5;3;0)keer, (1 lb in elk van vlg 2 lb, 1 ks, slaan 2 ks oor)2(0;3;5)keer, pat 13(16;20;30)ste en draai, laat oorbl 1(2;2;2)ste ongewerk (1[2;2;2]ste vermin). 29(30;39;51)ste.
Vir slegs 3de en 5de groottes Vorm tweede voorpant Keer terug na laaste gewerkte ry voor vorming van eerste voorpant en rug, slaan 6 ste oor en heg draad aan vlg st, 3 ks (tel as eerste st), slaan st aan basis van 3 ks oor, pat (17;25)ste, 1 ks, slaan 2 ks oor, (1 lb in elk van vlg 2 lb, 1 ks, slaan 2 ks oor)(2;5) keer, (lb2tes oor vlg 2 lb, 1 ks, slaan 2 ks oor)(4;1)keer, pat 3 ste en draai. Werk slegs oor hierdie (36;47)ste vir tweede voorkant.
Vir al 6 groottes Vorm nek Werk vorming soos vir eerste voorpant, vermin 1(2;2;2;2;2)ste aan begin, terselfdertyd, vermin 18(14;19;20;22;26)ste aan einde van vlg ry. 10(14;15;17;23;23)ste. Vermin 3 ste aan nekrand in vlg 2(3;3;3;4;4) rye, terselfdertyd. vermin 2 ste aan raglanmourand in vlg 0(0;1;3;4;4)rye, dan 1 st aan raglanmourand van vlg 2(3;2;0;0;0)rye. Heg oorbl 2(2;2;2;3;3)ste af.
Moue (dieselfde)
Met 4.00-hekelnaald, maak 40(44;44;44;48;48) ks.
Basisry (RK): 1 lb in 8ste ks van naald af, 1 lb in vlg ks, * 2 ks, slaan 2 ks oor, 1 lb in elk van vlg 2 ks, herh van * tot laaste 3 ks, 2 ks, slaan 2 ks oor, 1 lb in laaste ks, draai. 36(40;40;40;44;44)ste.
1ste ry: 5 ks (tel as 1ste lb en 2 ks), slaan lb aan basis van 5 ks en vlg 2 ks oor, 1 lb in elk van vlg 2 lb, * 2 ks, slaan 2 ks oor, 1 lb in elk van vlg 2 lb, herh van * tot laaste 3 ste, 2 ks, slaan 2 ks oor, 1 lb in vlg ks, draai. 1ste ry stel hoofpatroon vas. Werk nog 6(8;9;10;10;10) rye in pat.
Vorm mou soos volg:
Vlg ry: 3 ks (tel as 1ste st), 1 lb in st by basis van 3 ks (1 st vermeer), 2 ks, slaan 2 ks oor, 1 lb in elk van vlg 2 lb, pat tot laaste 3 ste, 2 ks, slaan 2 ks oor, 2 lb in vlg ks (1 st vermeer), draai. 38(42;42;42;46;46)ste. Hou ste soos dit nou vasgestel is, werk 3(2;1;1;1;0)rye.
Vlg ry: 3 ks (tel as 1ste st), 1 lb in basis van 3 ks (1 st vermeer), 1 lb in vlg lb, 2 ks, slaan 2 ks oor, pat tot laaste 4 ste, 2 ks, slaan 2 ks oor, 1 lb in vlg lb, 2 lb aan bokant van 3 ks aan begin van vorige ry (1 st vermeer), draai. 40(44;44;44;48;48)ste. Hou ste soos dit nou vasgestel is, werk 3(2;1;1;1;0)rye.
Vlg ry: 4 ks (tel as 1ste lb en 1 ks), slaan lb aan basis van 4 ks oor (1 st vermeer), 1 lb in elk van vlg 2 lb, pat tot laaste 3 ste, 1 lb in elk van vlg 2 lb, 1 ks, 1 lb aan bokant van 3 ks aan begin van vorige ry (1 st vermeer), draai. 42(46;46;46;50;50)ste. Hou ste soos dit nou vasgestel is, werk 3(2;1;1;1;0)rye.
Vlg ry: 5 ks (tel as 1ste lb en 2 ks), slaan lb aan basis van 5 ks en vlg ks oor (1 st vermeer), 1 lb in elk van vlg 2 lb, pat tot laaste 4 ste, 1 lb in elk van vlg 2 lb, 2 ks, slaan 1 ks oor, 1 lb in 3de van 4 ks aan begin van vorige ry (1 st vermeer), draai. 44(48;48;48;;52;52)ste.
Vir slegs 2de, 3de, 5de en 6de groottes Werk alle vermeerderings soos dit nou vasgestel is, vermeer 1 st aan weersk van (3;2;2;2;vlg)e en vlg (0;0;0;0;2)rye, dan in vlg (0;0;6;7;8) alt rye, dan in (0;4;0;0;0) vlg 3de rye, dan in (1;0;0;0;0) vlg 4de ry. (52;58;62;68;74)ste. Vir al 6 groottes Werk nog 3(3;2;2;1;1)rye in pat.
Moutopvorming
Werk alle vormings soos gegee vir eerste voorkant van lyfgedeelte, vermin 3 ste aan weersk van vlg ry. 38(46;52;56;62;68)ste. Vermin 2 ste aan weersk van vlg 2(4;4;5;5;6)rye, dan 1 st an weersk van vlg 2(1;0;0;0;0)rye. Heg oorbl 26(28;36;36;42;44)ste af.
Borsgedeelte (van nek af ondertoe gewerk)
Met 4.00-hekelnaald maak 84(92;100;100;108;116)ks.
Basisry (RK): 1 kb in 2de ks van naald af, 1 kb in elke ks tot einde, draai. 83(91;99;99;107;115)ste.
Gaan soos volg voort: 1ste ry: 1 ks (tel NIE as st), 1 kb in elk van eerste 3 kb, draai, 1 ks (tel NIE as st), 1 kb in eerste kb, 1 ks, slaan 1 kb oor, 1 kb in laaste kb, draai, 1 ks (tel NIE as st), 1 kb in eerste kb, 1 kb in vlg ks-spasie, 1 kb in vlg kb – eerste knoopsgat voltooi, * 1 ks, slaan 2 kb oor, 5 dsl in vlg kb, 1 ks, slaan 2 kb oor, 1 dsl in vlg kb, 1 ks, slaan 1 kb oor, 1 dsl in vlg kb, herh van * tot laaste 10 ste, 1 ks, slaan 2 kb oor, 5 dsl in vlg kb, 1 ks, slaan 2 kb oor, 1 kb in elk van laaste 3 kb, draai, 1 ks (tel NIE as st), 1 kb in elk van eerste 3 kb, 1 gs in vlg ks-spasie, draai, 1 kb in elk van laaste 3 kb, draai. 10(11;12;12;13;14)patroonherhalings.
2 de ry: 1 ks (tel NIE as st), 1 kb in elk van eerste 3 kb, draai, 1 ks (tel NIE as st), 1 kb in elk van vlg 3 kb, draai, 1 ks (tel NIE as st nie), 1 kb in elk van vlg 3 kb, * 1 ks, slaan (1 ks en 2 dsl) oor, 7 dsl in vlg dsl, 1 ks, slaan (2 dsl en 1 ks) oor, 1 dsl in vlg dsl, 1 ks, slaan 1 ks oor, 1 dsl in vlg dsl, herh van * tot laaste 10 ste, 1 ks, slaan (1 ks en 2 dsl) oor, 7 dsl in vlg dsl, 1 ks, slaan (2 dsl en 1 ks) oor, 1 kb in elk van laaste 3 kb, draai, 1 ks (tel NIE as st), 1 kb in elk van eerste 3 kb, 1 gs in vlg ks-spasie, draai, 1 kb in elk van laaste 3 kb, draai.
3de ry: 1 ks (tel NIE as st), 1 kb in elk van eerste 3 kb, draai, 1 ks (tel NIE as st), 1 kb in eerste kb, 1 ks, slaan 1 kb oor, 1 kb in laaste kb, draai, 1 ks (tel NIE as st), 1 kb in eerste kb, 1 kb in vlg ks-spasie, 1 kb in vlg kb – tweede knoopsgat voltooi, * 1 ks, slaan (1 ks en 3 dsl) oor, 9 dsl in vlg dsl, 1 ks, slaan (3dsl en 1 ks) oor, 1 dsl in vlg dsl, 1 ks, slaan 1 ks oor, 1 dsl in vlg dsl, herh van * tot laaste 12 ste, 1 ks, slaan (1 ks en 3 dsl) oor, 9 dsl in vlg dsl, 1 ks, slaan (3 dsl en 1 ks) oor, 1 kb in elk van laaste 3 kb, draai, 1 ks (tel NIE as st), 1 kb in elk van eerste 3 kb, 1 gs in vlg ks-spasie, draai, 1 kb in elk van laaste 3 kb, draai.
Vir slegs 3de, 4de, 5de en 6de groottes 4de ry: 1 ks (tel NIE as st), 1 kb in elk van eerste 3 kb, draai, 1 ks (tel NIE as st), 1 kb in elk van vlg 3 kb, draai, 1 ks (tel NIE as st), 1 kb in elk van vlg 3 kb, * 1 ks, slaan (1 ks en 4 dsl) oor, 11 dsl in vlg dsl, 1 ks, slaan (4 dsl en 1 ks) oor, 1 dsl in vlg dsl, 1 ks, slaan 1 ks oor, 1 dsl in vlg dsl, herh van * tot laaste 14 ste, 1 ks, slaan (1 ks en 4 dsl) oor, 11 dsl in vlg dsl, 1 ks, slaan (4 dsl en 1 ks) oor, 1 kb in elk van laaste 3 kb, draai, 1 ks (tel NIE as st), 1 kb in elk van eerste 3 kb, 1 gs in vlg ks-spasie, draai, 1 kb in elk van laaste 3 kb, draai.
Vir al 6 groottes Heg af.
Mourandjies (dieselfde)
Met RKV en 4.00-hekelnaald, heg draad aan een kant van basisks-rand van mou, 1 ks (tel NIE as st), 1 kb in einde van basisks, *5 lb in vlg ks-spasie, 1 kb tussen tussen vlg 2 lb, herh van * tot einde, werk kb aan einde van laaste herh aan einde van basisryks. Heg af.
Soomrandjie
Met RKV en 4.00-hekelnaald heg draad aan einde van basisks-rand van onderkant, 1 ks (tel NIE as st), 1 kb in einde van basisks, 1 kb in vlg lb, * 5 lb in vlg ksspasie, 1 kb tussen vlg 2 lb, herh van * tot 5 lb in laaste ks-spasie gewerk is, slaan 1 kb oor, 1 kb in elk van vlg 2 kb. Heg af.
Om te voltooi
Werk mounate toe. Werk moue in raglanmousgate in, pas mounaat in middel van 6 oop ste onder die arm. Pas rye en rande, werk bokant van laaste ry van bopant aan bokant van raglanrande van onderste gedeelte en moue en werk effense volheid in. Werk knope aan. Lê plat neer, bedek met klam lap en laat om droog te word, sien verpakkingsmateriaal vir versorgingsinstruksies.
Karen, ook bekend as die koninging van hekel, het al 18 handwerkboeke vanaf 2008 uitgegee. Sy het al oraloor SA gereis om entoesiaste die kuns van hekel te leer. Haar werk het haar al vele radio- en televisiewerk asook tydskrifartikels besorg. Haar hooffokus as ʼn ontwerper is haar gereelde bydraes aan verskeie tydskrifte, sosiale media platforms en haar blog, A Hankidoriday – my beautiful chaos.