Jy kan amper nie ’n fout maak met hierdie ligte truitjie nie en jy kan…
Brei
-
-
Omdat jy dik naalde gebruik, kan jy in ‘n ommesientjie so ‘n knus artikel brei. Die geskakeerde breidraad sorg vir die res DEUR: Christa Swanepoel GEBREI DEUR Lize Maritz FOTO’S: Elmarie Knapton Grimering Renton Wade, RHO Stilering Karen Adendorff model Namala Tabaro, Steele Models Venue The Wardrobe-gastehuis, Brooklyn, Pretoria BENODIGHEDE • 3 balle ELLE PULLSKEIN […]
-
Dit voel behoorlik soos popspeel om hierdie oulike pop en kleertjies te brei DEUR: Christa Swanepoel. STILERING Karen Adendorff BENODIGHEDE POP • 2 balle ELLE PREMIER NATURAL COTTON DK in Peach • 3,25 mm-naalde • stopsel • wol van jou keuse vir hare • hekelnaald vir hare (opsioneel) • knopies vir ogies ROKKIE, BROEKIE EN […]
-
Hierdie is ’n lekker projek wat jy kan groter maak as die ywer jou pak…
-
Wie sou kon dink twee gebreide reghoeke kan so mooi lyk? Christa SwanepoelChrista is sedert…
-
Brei vir jou kleingoed sommer ’n hele verskeidenheid diere en maak storietyd só prettyd Christa…
-
Ligte somertruitjies wat jy dié seisoen wil dra Hierdie ligte truitjies is ideaal vir koeler…
-
Brei vir jou ’n paar stelletjies in verskillende kleure Christa Swanepoel BENODIGHEDE • 1 bal…
-
Nodat die somer om die draai is, is so ’n moulose trui net reg. RSG-omroeper…
-
Die mooi patroontjie maak ’n eenvoudige truitjie iets besonders Christa SwanepoelChrista is sedert Oktober 1999…