Dié patroon verg ’n bietjie konsentrasie, maar is beslis die moeite werd
CHRISTA SWANEPOEL
Benodigdhede
- SIRDAR SUPERSOFT ARAN (100 g-balle) of
- ELLE PURE GOLD ARAN (100 g-balle) 2(3;3;3;4;4)balle in kleur van jou keuse
- Een knoop
- Een paar elk 4 mm- en 5 mm-naalde
- Kabelnaald
Tensy aanbevole breidraad gebruik word, kan Saprotex nie vir die voltooide produk verantwoordelikheid aanvaar nie.
Mate
Om ouderdom te pas van: 1-2(3-4;5-6;7-8; 9-10;11-12)jr Ware grootte: Bors: 60(66;71;77;81;87)cm Lengte tot by skouer: 33(38;42;46;50; 52)cm Aanwysings word vir die kleinste grootte gegee, met die groter groottes tussen hakies. Waar net een syfer gegee word, geld dit vir al die groottes.
Spanning
Spaar tyd, doen ’n spanningstoets. 19 ste en 27 rye = 10 cm oor dubbele mossteek met 5 mm-naalde Vir die beste resultate is dit belangrik om die regte spanning te hê. As daar te min steke op die toetslappie is, gebruik dunner naalde; as daar te veel steke op is, gebruik dikker naalde.
Afkortings
alt – alternatiewe aw – aweregs beg – begin gl – glip een steek regsgewys gl1aw – glip een steek aweregsgewys herh – herhaal k2a – gl vlg st op kn na agterkant van werk,r1,dan r1 van kn k2v – gl vlg st op kn na voorkant van werk, r1, dan r1 van kn k4a – gl vlg 2 ste op kn na agterkant van werk, r2, dan r2 van kn k4v – gl vlg 2 ste op kn na voorkant van werk, r2, dan r2 van kn kn – kabelnaald ks – koussteek oorbl – oorblywende pat – patroon r – regs R(V)K – regte(verkeerde) kant R(V)KV – regte(verkeerde) kant voor st(e) – steek(e) tes – tesame vermin – verminder vermeer – vermeerder vlg – volgende
Agterpant
Met 4mm-naalde en duimmetode stel 54(60; 64;70;74;78)ste op. R 7 rye. Vir slegs 1ste, 3de, 5de en 6de groottes Vlg ry: r3(2;1;4), tel lus op tussen laaste en vlg st en r agterin lus (dit sal nou na verwys word as m1), * r4(5;6;5), m1, herh van * tot laaste 3(2;1;4)ste, r3(2;1;4). 67(77;87;93)ste. Vir slegs 2de en 4de groottes Vlg ry: r(3;2), m1, *r(4;5), m1, r(5;6), m1, herh van * tot laaste (3;2)ste, r(3;2). (73;83)ste. Vir al 6 groottes Met 5 mm-naalde gaan soos volg voort: 1ste ry: r1(0;0;1;1;0), (aw1, r1)1(3;3;4;4;6)keer, aw2, k2a, k2v, aw2, r8, aw2, k2a, k2v, aw2, r1, (aw1, r1)6(6;8;8;10;10)keer, aw2, k2a, k2v, aw2, r8, aw2, k2a, k2v, aw2, (r1, aw1)1(3;3;4;4;6)keer, r1(0;0;1;1;0). 2de ry: aw1(0;0;1;1;0), (r1, aw1)1(3;3; 4;4;6)keer, r2, aw4, r2, aw8, r2, aw4, r2, aw1, (r1, aw1)6(6;8;8;10;10)keer, r2, aw4, r2, aw8, r2, aw4, r2, (aw1, r1)1(3;3;4;4;6)keer, aw1(0;0;1;1;0). 3de ry: aw1(0;0;1;1;0), (r1, aw1)1(3;3; 4;4;6)keer, aw2, k2v, k2a, aw2, k4a, k4v, aw2, k2v, k2a, aw3, (r1, aw1)6(6;8;8;10;10)keer, aw2, k2v, k2a, aw2, k4a, k4v, aw2, k2v, k2a, aw2, (aw1, r1)1(3;3;4;4;6)keer, aw1(0;0; 1;1;0). 4de ry: r1(0;0;1;1;0), (aw1, r1)1(3;3;4;4;6)keer, r2, aw4, r2, aw8, r2, aw4, r2, r1, (aw1, r1)6(6; 8;8;10;10)keer, r2, aw4, r2, aw8, r2, aw4, r2, (r1, aw1)1(3;3;4;4;6)keer, r1(0;0;1;1;0). Van 1ste tot 4de rye stel pat vas. Gaan voort in pat soos vasgestel tot agterpant 15(19;22;25;28;29)cm lank is, eindig met VK-ry. Plaas merker aan weersk van laaste ry. Gaan voort in pat tot agterpant 18(19;20;21; 22;23)cm lank is van merkers af, eindig met VK-ry. Skouervorming Heg 5(6;6;6;7;7)ste aan beg van vlg 6 rye af, dan 6(5;6;8;6;8)ste aan beg van vlg 2 rye. Heg oorbl 25(27;29;31;33;35)ste af.
Linkervoorpant
** Met 4 mm-naalde en duimmetode, stel 25(28; 31;33;35;38)ste op. R 7 rye. Vir slegs 1ste en 6de groottes Vlg ry: r2, m1, *r3(5), m1, r4(6), m1, herh van * tot laaste 2(3)ste, r2(3). 32(45)ste. Vir slegs 2de, 3de, 4de en 5de groottes Vlg ry: r(2;3;1;2), m1, *r(4;5;5;5), m1, herh van * tot laaste (2;3;2;3)ste, r(2;3;2;3). (35:37;40;42)ste. Vir al 6 groottes Met 5 mm-naalde, gaan soos volg voort: ** 1ste ry: r1(0;0;1;1;0), (aw1, r1)1(3;3;4;4;6)keer, aw2, k2a, k2v, aw2, r8, aw2, k2a, k2v, aw2, r1, (aw1, r1)2(2;3;3;4;4)keer. 2de ry: aw1, (r1, aw1)2(2;3;3;4;4)keer, r2, aw4, r2, aw8, r2, aw4, r2, (aw1, r1)1(3;3;4;4;6)keer, aw1(0;0;1;1;0). 3de ry: aw1(0;0;1;1;0), (r1, aw1)1(3;3;4;4;6)keer, aw2, k2v, k2a, aw2, k4a, k4v, aw2, k2v, k2a, aw3, (r1, aw1)2(2;3;3;4;4)keer. 4de ry: r1(aw1, r1)2(2;3;3;4;4)keer, r2, aw4, r2, aw8, r2, aw4, r2, (r1, aw1)1(3;3;4;4;6)keer, r1(0;0;1;1;0). Van 1ste tot 4de rye stel pat vas. Gaan voort in pat soos vasgestel tot linkervoor pant 15(19;22;25;28;29)cm lank is, eindig met VK-ry. Plaas merker aan einde van laaste ry. Halsvorming Vermin 1 st aan einde van vlg en 0(0;1;2;2;3) vlg alt rye, dan elke vlg 4de ry tot 21(23;24;26;27;29)ste. Gaan voort sonder om te vorm tot linkervoorpant 18(19;20;21;22;23)cm lank is van merker af, eindig met VK-ry. Skouervorming Heg 5(6;6;6;7;7)ste aan beg van vlg en 2 vlg alt rye af. Werk 1 ry. Heg oorbl 6(5;6;8;6;8)ste af.
Regtervoorpant
Werk soos gegee vir linkervoorpant van ** tot **. 1ste ry: r1, (aw1, r1)2(2;3;3;4;4)keer, aw2, k2a, k2v, aw2, r8, aw2, k2a, k2v, aw2, (r1, aw1)1(3;3;4;4;6)keer, r1(0;0;1;1;0). 2de ry: aw1(0;0;1;1;0), (r1, aw1)1(3;3;4;4;6)keer, r2, aw4, r2, aw8, r2, aw4, r2, (aw1, r1)2(2;3;3;4;4)keer, aw1. 3de ry: aw1, (r1, aw1)2(2;3;3;4;4)keer, aw2, k2v, k2a, aw2, k4a, k4v, aw2, k2v, k2a, aw2, (aw1, r1)1(3;3;4;4;6)keer, aw1(0;0;1;1;0). 4de ry: r1((0;0;1;1;0), (aw1, r1)1(3;3;4;4;6)keer, r2, aw4, r2, aw8, r2, aw4, r2, (r1, aw1)2(2;3;3; 4;4)keer, r1. Van 1ste tot 4de rye stel pat vas. Gaan voort met pat soos vasgestel soos regtervoorpant, met vorming aangepas vir regtervoorpant. Werk ’n ekstra ry voor beg van skouervorming.
Voorste rand en kraag
Werk skouernate toe. Met RKV en 4 mm-naalde tel op en r36(44;48;56;60;64)ste eweredig oor regtervoorrand van aanhegrand tot begin van nekvorming, 53(56;59;62;65;68)ste eweredig langs gevormde regtervoorrand tot by skouernaat, 26(28;30;32;34;36)ste aan agterkant van nek, 53(56;59;62;65;68)ste eweredig lang gevormde linkervoorrand tot by begin van nekvorming en 36(44;48; 56;60;64)ste eweredig langs linkervoorrand tot by aanhegrand. 204(228;244;268;284;300)ste. 1ste ry: r1, *aw2, r2, herh van * tot laaste 3 ste, aw2, r1. 2de ry: r3, *aw2, r2, herh van * tot laaste st, r1. Hierdie 2 rye stel 2×2-rif vas. Gaan voort in 2×2-rif soos volg: Vlg ry: rif125(138;147;160;169;178), draai. Vlg ry: gl1aw, rif45(47;49;51;53;55), draai. Vlg ry: gl1aw, rif48(50;52;54;56;58), draai. Vlg ry: gl1aw, rif51(53;55;57;59;61), draai. Vlg ry: gl1aw, rif54(56;58;60;62;64), draai. Gaan voort om 3 ste meer te werk in elke ry voor die draai tot die vlg ry gewerk is: gl1aw, rif129(125;133;141;149;145), draai, eindig met RK-ry. Vir slegs 2de, 3de, 4de, 5de, en 6de groottes Vlg ry: gl1aw, rif(127;135;143;151;147), draai. Vlg ry: gl1aw, rif(129;137;145;153;149), draai. Vlg ry: gl1aw, rif(131;139;147;155;151), draai. Vlg ry: gl1aw, rif(133;141;149;157;153), draai. Gaan voort om 2 ste meer te werk op elke ry voor draai tot die vlg ry gewerk is: gl1aw, rif(137; 145; 153; 161; 169), draai, eindig met RK-ry. Vir al 6 groottes Vlg ry: gl1aw, rif137(145;153;161;169;177), heg 2 ste af, rif tot einde. Vlg ry: rif tot einde, stel 2 ste op regoor 2 afhegste van vorige ry. Werk nog 2 rye in 2×2-rif oor alle ste, eindig met RK-ry Heg in rif af.
Mousgatrande
Met RKV en met 4 mm-naalde, tel op en r66(70; 74;78;82;86)ste eweredig rondom mousgat rande tussen merkers. 1ste ry: aw2, *r2, aw2, herh van * tot einde. 2de ry: r2, *aw2, r2, herh van * tot einde. Hierdie 2 rye vorm 2×2-rif. Werk nog 3 rye in 2×2-rif. Heg in rif af.
Om te voltooi
Werk sy- en mousgatnate toe. Werk knoop aan. Sien verpakkingsmateriaal vir versorg ings instruksies.
Openbare Breidag
Verlede jaar het Saprotex 3 000 breistelle beskikbaar gestel vir Internasionale Breidag om daarmee geld vir borskanker in te samel en inligting rakende borskanker te versprei. Die breistelle is reeds die eerste dag feitlik uitverkoop. Vanjaar beplan Saprotex om 20 000 stelle beskikbaar te hê. Elke stel bevat ’n bal breidraad, ’n stel naalde, lipsalf en borskankerinligting. Die doel is dat mense so ’n stel koop en by deelnemende openbare plekke bymekaarkom om vierkante te brei. Die vierkante word ingehandig en dit word aanmekaargewerk en aan die Borsgesondheidstigting geskenk. Dié komberse word vir vroue gebruik terwyl hulle behandeling vir borskanker ontvang. Kontak die wolwinkel in jou omgewing om uit te vind of hulle van die breistelle verkoop en watter openbare plekke in jul omgewing deelneem.
Christa is sedert Oktober 1999 deel van die Vrouekeur-span en geniet steeds elke dag haar werk as taalversorger. Sy is mal oor haar kinders, kleinkinders, brei en lees en sommer die lewe in die algemeen. Sy moet net keer …